S&O se site af?
- Lourens Potgieter
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
S&O se site af?
Sukkel julle ook om daar in te kom? Wil loer vir 'n van my aan my geskenk vir kersfees....
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: S&O se site af?
Hello Lourens sien ook op die pc hulle website werk nie
http://www.safariandoutdoor.co.za/
Seker maar 'n problempie daai kant
http://www.safariandoutdoor.co.za/
Seker maar 'n problempie daai kant
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: S&O se site af?
Seker 'n firewall wat deur jou vrou gelaai is ......
Nee - hy is af - ek kom ook nie in nie, ek het wel vroeer vandag daar geloer
sonder probleme.
Nee - hy is af - ek kom ook nie in nie, ek het wel vroeer vandag daar geloer
sonder probleme.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: S&O se site af?
Willem, Willem kom in!!!!!!
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- vriell
- Hero Member

- Posts: 1364
- Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm
Re: S&O se site af?
Toemaar toemaar hulle is net besig om die nuwe Kersfees pryse te laai.Blykbaar so goedkoop de program nie voorsiening maak hiervoor nie en moet die program eers aangepas word......
Hihihihihihi
Hihihihihihi
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: S&O se site af?
Was nounet daar by Stellies se manne. Hulle krag het sommer ook gou getrip vir 10min. Blou Maandag!
Jannie Welman
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3137
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: S&O se site af?
Dit is af ja, wou ook bestel.
