Hunting Farms Kimberlye

Indien jy na 'n jagmaat soek of wil saam nooi, plaas jou versoek hier.
Post Reply
kraansvoel
Newbie
Newbie
Posts: 17
Joined: Tue Oct 22, 2013 9:04 pm

Hunting Farms Kimberlye

Post by kraansvoel »

Hi Almal

Will weet of iemand kan help, ek het laas jaar in Barkley Wes gejag vir Gemsbok.

Opad trug duer Bloemhof het ek plasse gesien met baie gemsbokke op.

My vraag aan julle is, weet iemand van jag plasse daar waar ek volgende jaar kan gemsbok weer jag?

Waarom ek ook nie meer op die plaas waar ek gejag het laas jaar weer wil jag nie, is dat die plaas eienaars daar baie groot skelms is ( Sal nie hulle name noem of plaas noem nie).

Baie Dankie
“The more a woman appreciates the hunting prowess of her man, the more he will kill for her.”
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Hunting Farms Kimberlye

Post by tripodmvr »

Danie01 is van Kimberly. Miskien kan hy of ander inwoners jou help met plase in die omgewing.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Johnnie De Wet
Hero Member
Hero Member
Posts: 550
Joined: Thu Mar 22, 2012 7:59 pm

Re: Hunting Farms Kimberlye

Post by Johnnie De Wet »

Hi Kransvoel,
Is jy Andre of Jonathan sien jy het al albei name gebruik?
Deel gerus jou slegte jag ondervinding in Barkley Wes, jy kan dalk net n broer leed spaar.

Vrystaat groete!
User avatar
Jakkalsgat
Hero Member
Hero Member
Posts: 2703
Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am

Re: Hunting Farms Kimberlye

Post by Jakkalsgat »

Kraansvoel

Dink jy moet vir Fanie Venter, Wilfred of Goose kontak, ek het 'n idee een van hulle sal kan help met plasse en plasse vol Gemsbokke veral daar om Bloemhofdam.

Hoop regtig jy kom reg.

Groete
Jaco
User avatar
Pappabeer
Hero Member
Hero Member
Posts: 3176
Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am

Re: Hunting Farms Kimberlye

Post by Pappabeer »

Naand Kransvool,

Jong, hier by ons in Kimberlye is daar baie jagplek, so ook in die omlugende omgewing. Kontak geris vir Sako223 op die forum, of Google vir iHunt Burger, hulle het baie jagpleke hier naby.

Hiers sommer ook n klomp lekker slagters op die dorp wat jou wors vir jou kan stop.

Groete
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4597
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Hunting Farms Kimberlye

Post by James Wilson »

tussen Christiana en Bloemhof kan ek jou na n plaas verwys waar jy baie wildspesies sal kry onder andere Gemsbok. die plaaseienaar is n afgetrede proffesor. hy en sy vrou lewe vir hul jagters en dra jou op hul hande. puik verblyf en slaggeriewe. die plaas is so 17km van die N12
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Danie01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1595
Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am

Re: Hunting Farms Kimberlye

Post by Danie01 »

Hallo Kransvoël

Ek self het nog nie by mense om Kimberley gejag nie, ek was nog gelukkig om al my jagte in ky lewe verniet te kan doen. Ek ken wel n paar mense wat al hier rondom gejag het en sal vir jou n paar plekke se name kry wat ek goeie goed van hoor.

Groete
Danie
Danie01
Hero Member
Hero Member
Posts: 1595
Joined: Tue Jun 23, 2009 11:56 am

Re: Hunting Farms Kimberlye

Post by Danie01 »

Hi Kransvoel

Ek het solank een kontak vir jou, Dr. James Stander nul82 820 7567. Ek het nie self daar gejag, ken nie pryse nie, maar vriende van my was baie tevrede.

Jy moet maar bel en kyk of jy met hom kan praat, glo moeilik om dokters in die hande te kry, hehe.

Dink jy moet paar manne wat hier bou genoem is ook maar skakel, hier baie jagplek en hul weet waar die goeie jagplekke is.

Groete
Danie
Post Reply