Manne wat handwapens elke dag dra.
- BenG
- Full Member

- Posts: 209
- Joined: Fri May 11, 2012 1:53 pm
Re: Manne wat handwapens elke dag dra.
Ja nee Piet. Myne haal ek net af as ek gaan stort.
- Penkop
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am
Re: Manne wat handwapens elke dag dra.
Piet,
Jy's reg, dit is 'n bekommernis.
Ek het al oor 'n middelmannetjie gery en in 'n donga in geval met my voorwiele... Alles, selfs die goed op die agterste sitplek het voor op die vloer gele.... Dit was 'n ligte ongelukkie, jy gaan lank rondskarrel en soek vir jou 'gat' as jy in ongeluk is - selfs al is hy aan jou sy, dink ek jy mag hom verloor.
Dalk help dit as jy 'n Fobus-tipe holter dra?

- G-force
- Hero Member

- Posts: 2350
- Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm
Re: Manne wat handwapens elke dag dra.
Piet dis maar n algemene mening dat dit n dom idee is om jou pistool van jou lyf aftehaal in n voertuig.Behalwe vir die wegraak storie(vriende van my was tweede op daai selde ongelukstoneel) kan jy dit maklik vergeet as jy uitklim.Jy kan ook uit jou kar geruk word dan bly jou wapen agter.Beste is maar in n goeie holster soos jy se.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?