Fees seisoen klanke

Post Reply
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Fees seisoen klanke

Post by Cobus(Cobb) »

Na aanlyding van Skolla se post oor watse klanke, en Cassie se onomwonde, NEE, wil ek die post bietjie omdraai....
watse klanke sal/moet jy NIE gebruik oor die "makliker" tyd nie?

Jakhuil...Cassie
Mooihuil...Blok se cheat sheets... ;) ;)
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1886
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Re: Fees seisoen klanke

Post by jaracal »

Cobus
Moet jou werklik se^ die enigste klanke wat ek gesien het wat nie hierdie tyd vinnig werk nie is jou groter prooi diere soos skaaplam, boerbok en selfs die bokkie klanke, springbok, steenboken duiker. Die kleiner hasies of sawwe vleis werk weer uitstekend. Alle jakkals roepe werk ook goed want die kleintjies gee die game weg.
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Fees seisoen klanke

Post by BLOK »

Jy het weer nie mooi opgelet nie. Ek hou net nie daarvan om mooihuil vir n aanvangs roep nou te gebruik nie maar eerder later in die sequence in te gooi. Enigste kere wat ek mooihuil glad nie gebruik nie is as die plaas deur sy eienaar of iemand anders self geroep word. Gaan kyk maar as plaasboere self roep is daar virseker mooihuil op hul callers en is die klank alreeds oorgebruik en die jakkals gaan nie vir daai resep val nie.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
Armand9
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 324
Joined: Tue Sep 21, 2010 12:36 pm

Re: Fees seisoen klanke

Post by Armand9 »

Gistraand weer n dvd van heinrich gekyk. Mooihuil laat hulle dam mooi antwoord as hul reeds oppad is. En as ek reg luister het hy jak roep gespeel as een van n paar geskiet is. Die tweede kyk dam lekker terug as hy so op vlug is. Het ook al n nes uitgewis met jak roep1,kleintjies kom leke nader.
josh..
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 93
Joined: Fri Dec 21, 2012 1:47 pm

Re: Fees seisoen klanke

Post by josh.. »

good morning
ive found if i play just the first yodel of mooihuil and stop and repeat it again 3 times with a 30 second to about a minute break inbetween it makes old vlekkie talk very quickly .if not i mix the firs yodel of mooihuil and then play first yodel of elsneus .and alternate the two of them 30 sec to a minute apart .the skelm jacks reply to that every time .
happy hunting .josh
Triple2
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 352
Joined: Wed Sep 22, 2010 6:03 pm

Re: Fees seisoen klanke

Post by Triple2 »

Cobus(Cobb) wrote:Na aanlyding van Skolla se post oor watse klanke, en Cassie se onomwonde, NEE, wil ek die post bietjie omdraai....
watse klanke sal/moet jy NIE gebruik oor die "makliker" tyd nie?

Jakhuil...Cassie
Mooihuil...Blok se cheat sheets... ;) ;)
Jingle bells?? :angel: ???
Post Reply