Goeie naand!
EK benodig asb hulp met n spoedlesing waarna ek kan opwerk met my lading ontwikkeling.
Ek werk my al my gewere van n kant af deur so in die af seisoen.
3006 Springfield
Winchester dop
H20 kap-72gr
Looplengte-610mm
168gr Nosler CC
Tpl to teen lands-90,50mm
Beplande TPL om in magasynkas te pas-83mm
Lott 67 S365 kruit
Ek het reeds n spoed van 2750ft/s verkry met 55gr S365
9,3 x62mm
PMP dop
H20 kap-76.8gr
Looplengte-620mm
200gr Impala bosvelder
Tpl to teen lands-89,0mm
Beplande TPL om in magasynkas te pas-83mm
S335 of S355 kruit?
Ek het reeds n spoed van 2500ft/s verkry met 55gr S335 maar dit was met 200gr Goodnell koeels gewees
Baie dankie vir al die QL manne met die hulp van al my versoeke.My243Ai skiet erg mooi.
Groete
julian
OBT versoek 3006 en 9,3X62mm
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: OBT versoek 3006 en 9,3X62mm
Die 30-06 is maklik - hoogste node op 2815vps en 56.4gr behoort jou baie naby te kry.
Die 9.3 - die spesifieke 200gr Impala is nie in die databasis nie en ek het op Impala se webtuiste gaan kyk. Hul aanbeveling vir 180gr is 54gr S335 - verlaag dit na 52gr en skiet 3 skote sodat ons iets het om mee te vergelyk.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: OBT versoek 3006 en 9,3X62mm
Dankie oom.
Ek het gesoek op impala se tuiste maar sien ook net aanbevelings vir die 180 en 250gr.ek sal die naweek bietjie gaan skiet.ek gaan hul ook n epos stuur vir lading aanbeveling.
Is daar n laer node vir die 3006 miskien?
My 3006 was my eerste geweer en het al 4000+ skote geskiet so wil maar rustig as ek kan.ek het druk tekens gekry met 55,6gr S365 met n spoed van 2790ft/s
Rustige aand vir almal..