Meel sakkies

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Post Reply
Arnold van Wyk
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 445
Joined: Tue Mar 09, 2010 9:32 am

Meel sakkies

Post by Arnold van Wyk »

Hallo ma
Dis Pietie hier. Baie dankies vir die oulike onderbroekies wat Ma vir my op
Die plaas uit meelsakkies gemaak het. Die meeste van hulle het groot reaksie
By die meisies hier by die varsity uitgelok.
Sannie het my onderbroekie heel aand net stip gesit en bekyk. Dis nou daai
Een waar voorop staan 'SELF-RAISING'. Heel aand nie 'n oog verroer nie. Sy
Het lateraand net ges? 'Dit werkie !' Wat nie werkie, weet ek nou noggie.
Maar Magriet het haar nou die aand geniet toe ek die een aangehad het waar
Voorop staan 'ROL DUN UIT'. Sy is 'n handvol en was nogal plesierig. Maar
Jislaaik is sy nogal rats met daai ou Klein handjies van haar.
Al bogger-op wat ek nou nog nie kan verstaan nie, is die klap wat Berta my
Gegee het gisteraand. Sy verstaan seker nie watse moeite dit is om so 'n
Plaasonderbroek te maak nie. Ek het net 'n uur gekuier en toe ek met my
Onderbroek wou spog, haak sy af en klap my van die bed af. Ma weet MOS dis
Daai een waar in rooi staan 'IDEAAL VIR VETKOEKE'! Weet nou nog nie wat haar
Storie was nie, sal hom maar eers b?re!
Any-way, Ma ,laat dit lekker gaan op die plaas !!
Van  Braam 
Voorheen as Bywoner, 308 Sako
Post Reply