6.5x55 Norma Oryx 156gr CZ550 - hulp asb
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm

Mnre
Ek hoop julle manne wat toegnag tot QL het kan my help
Ek het die naweek my CZ 550 getoets met 156gr Norma Oryx en ek kan met n groot glimlag se ek is baie gelukkig, al die groepe was redelik en die beste was 17.2mm met 3 koeels, 2 van die 3 was letterlik in mekaar (6mm). Dit was n winderige dag maar wind was van agter so nie dwars wind gehad nie, so groepe sal verseker nog beter kan wees.
Ek het die volgende data en sal waardeer as iemand dalk kan QL kalibreer en my raad gee oor n lading
Ek het goeie groepe op groep C en H gekry, sal die laer lading verkies vir bosveld as daar n node is. Wat is julle opinie is daai 100vt/sek iets om oor hare te kloof?
CZ550 - 600mm loop lengte
Twist 1:8.7
Norma Oryx 156gr
Lapua doppe - Hierdie toets was met nuwe doppe 57.5gr H2O, my once fired doppe sal dan 58.5gr wees (weet dis nie regte manier nie maar glo info genoeg vir goeie raad)
CCI200 primers
S365 Lot 071
TPL = 78mm
39.5gr - A1 - 2506
A2 - 2496
40gr - B1 -2532
B2 - 2551
B3 - 2504
40.3gr - C1 - 2541
C2 - 2525
C3 - 2504
40.5gr - D1 - 2567
D2 - 2559
D3 - 2538
41.5gr - F1 - 2602
F2 - 2602
F3 - 2598
41.7gr -G1 - 2606
G2 - 2609
G3 - 2615
42gr - H1 - 2640
H2 - 2636
H3 - 2623
42.5gr - I1 - 2647
I2 - 2658
I3 - 2653

Last edited by Hilux01 on Mon Nov 18, 2013 10:49 am, edited 1 time in total.
Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5134
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: 6.5x55 Norma Oryx 156gr CZ550 - hulp asb
Ek sal gou na werk vir jou gaan loer. Ek weet VDW skiet ook met die 156 ORYX. As ek reg onthou is hy baie tevrede met hulle.
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: 6.5x55 Norma Oryx 156gr CZ550 - hulp asb
Dankie Peet
Het TPL = 78mm en loop lengte is 600mm volgens CZ se website
Het TPL = 78mm en loop lengte is 600mm volgens CZ se website
Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: 6.5x55 Norma Oryx 156gr CZ550 - hulp asb
Ek is baie tevrede met hulle maar ek het op die kantlyn bly staan want ek gebruik
S385 vir hulle - so my lading gaan nie hier kan help nie. (76mm, 46gr S385 @ 2670fps)
S385 vir hulle - so my lading gaan nie hier kan help nie. (76mm, 46gr S385 @ 2670fps)
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: 6.5x55 Norma Oryx 156gr CZ550 - hulp asb
VDW dankie vir jou kommentaar
Kon jy al jag met daai Norma 156gr en hoe lyk jou vleis skade in die bos, die wat my bekommerd maak as dit so naby aan die 2700 kom, maar as ek n laer node kry gaan ek nie bekommerd wees nie, of kloof ek nou hare?
Kon jy al jag met daai Norma 156gr en hoe lyk jou vleis skade in die bos, die wat my bekommerd maak as dit so naby aan die 2700 kom, maar as ek n laer node kry gaan ek nie bekommerd wees nie, of kloof ek nou hare?
Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: 6.5x55 Norma Oryx 156gr CZ550 - hulp asb
Die skoot was naby en die vleis skade was weglaatbaar min.
Die koeel trek nog.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 6.5x55 Norma Oryx 156gr CZ550 - hulp asb
Die laaste 2 ladings was al aan die fris kant (oor 60000psi). Hoogste node is 41,7gr met spoed van 2615vps - lading H is ook hier naby en kan tussen 41,7 en 42 gespeel word vir beste groep - druk is 60000psi. Die volgende laer een is by 2471vps met beraamde 38,6gr.
Dopvulling is swak met Lot 71 omdat dit meer soos S355 reageer. Daarom is S385 nie 'n slegte roep nie. Veral met swaarder projektiele werk dit goed omdat die versnelling meer geleidelik is met die aanvang.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: 6.5x55 Norma Oryx 156gr CZ550 - hulp asb
Tripod
Baie dankie, dis nou gedoen met die nuwe doppe waar die H2O kapasiteit 57.5gr.
Hoe sal dieselfde resep lyk as my once fired doppe op 58.5gr H2O kakapsiteit is - want dis tipies wat ek voorentoe gaan gebruik
Baie dankie, dis nou gedoen met die nuwe doppe waar die H2O kapasiteit 57.5gr.
Hoe sal dieselfde resep lyk as my once fired doppe op 58.5gr H2O kakapsiteit is - want dis tipies wat ek voorentoe gaan gebruik
Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 6.5x55 Norma Oryx 156gr CZ550 - hulp asb
Ek het reeds die 58,5 dopvolume gebruik.Hilux01 wrote:Tripod
Baie dankie, dis nou gedoen met die nuwe doppe waar die H2O kapasiteit 57.5gr.
Hoe sal dieselfde resep lyk as my once fired doppe op 58.5gr H2O kakapsiteit is - want dis tipies wat ek voorentoe gaan gebruik
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: 6.5x55 Norma Oryx 156gr CZ550 - hulp asb
Tripod
Baie dankie vir die inligting
Ek gaan bietjie speel en kyk hoe die dinge uitwerk
Ek het soveel S365 aangekoop toe ek wel in die hande kry dat ek nou amper teveel het om oor te skakel na die S385, maar miskien gaan dit beter werk op my Nosler CC 140gr en 123gr
Miskien moet ek maar n blik S385 probeer en kyk waar ek uitkom
Baie dankie vir die inligting
Ek gaan bietjie speel en kyk hoe die dinge uitwerk
Ek het soveel S365 aangekoop toe ek wel in die hande kry dat ek nou amper teveel het om oor te skakel na die S385, maar miskien gaan dit beter werk op my Nosler CC 140gr en 123gr
Miskien moet ek maar n blik S385 probeer en kyk waar ek uitkom
Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5134
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: 6.5x55 Norma Oryx 156gr CZ550 - hulp asb
Het ook gou weer op QL geloer vir jou. S385 is die beter keuse vir daai 156ers.
Die 140's en ligter loop mooi met die S365.
Die 140's en ligter loop mooi met die S365.
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: 6.5x55 Norma Oryx 156gr CZ550 - hulp asb
Mnre
Dankie so ek kon darem n blik of twee van daai S385 in die hande kry
Ek gaan hulle laai en kyk wat maak hulle dalk so rondom 42gr twee of drie groepe van drie laai en dan weer aan julle deur kom klop
Weereens dankie
Dankie so ek kon darem n blik of twee van daai S385 in die hande kry
Ek gaan hulle laai en kyk wat maak hulle dalk so rondom 42gr twee of drie groepe van drie laai en dan weer aan julle deur kom klop
Weereens dankie
Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: 6.5x55 Norma Oryx 156gr CZ550 - hulp asb
Mnre na n geselsie met oom Tripod en n paar ander manne het ek daai S385 die naweek op die baan probeer
ek het 3rondtes geskiet net om spoed te kry
CZ550 6.5x55 alles soos hier bo genoem maar met S385 Lot012 43gr tpl 78mm
A1 - 2430vt/sek
A2 - 2466
A3 - 2429
kan iemand help met nodes Asamblief
Sent from my GT-I9300 Using ForumTouch for Android

- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: 6.5x55 Norma Oryx 156gr CZ550 - hulp asb
Ek het onlangs QL bekom en is nog besig om die program te leer, ek plaas die volgende resultate, onderhewig aan die nagaan daarvan deur meer erware gebruikers:
Met jou inligting is jou node op 42.4gr S385 met 2409 vps (80 F).
Met jou inligting is jou node op 42.4gr S385 met 2409 vps (80 F).
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 6.5x55 Norma Oryx 156gr CZ550 - hulp asb
QL voorspel met jou gegewens soos nou verkry die volgende :-
1. 44,3gr = 2510vps
2. 47,4gr = 2670vps
Die hoogste node is op 58 500psi (maks 60 000psi) so ek sal voorstel dat jy op 47gr begin en dan in 0,2gr inkremente oplaai na 47,4gr. In albei gevalle is die spoed jou teiken en jou lading moet aangepas word om dit te bereik. Let op vir druktekens met die hoër lading.
Swede, sien jy het intussen gepost. My berekening vir die laer node op 2413vps = 42,5gr. Grênd man, die verskil is minimaal en om sulke berekeninge te doen is die manier om jou verstaan van die program onder die knie te kry. Ons het heelwaarskynlik klein verskille in ons data - dit is vir praktiese doeleindes dus weglaatbaar.
1. 44,3gr = 2510vps
2. 47,4gr = 2670vps
Die hoogste node is op 58 500psi (maks 60 000psi) so ek sal voorstel dat jy op 47gr begin en dan in 0,2gr inkremente oplaai na 47,4gr. In albei gevalle is die spoed jou teiken en jou lading moet aangepas word om dit te bereik. Let op vir druktekens met die hoër lading.
Swede, sien jy het intussen gepost. My berekening vir die laer node op 2413vps = 42,5gr. Grênd man, die verskil is minimaal en om sulke berekeninge te doen is die manier om jou verstaan van die program onder die knie te kry. Ons het heelwaarskynlik klein verskille in ons data - dit is vir praktiese doeleindes dus weglaatbaar.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: 6.5x55 Norma Oryx 156gr CZ550 - hulp asb
Swede en Tripod
Baie dankie vir die terugvoer
As ek met daai ladings regkom gaan k lekker rooibokke en varke in die bosveld looi met daai spoed
Weereens dankie
NS ek het ook ladings gedoen vir 140 Nosler CC waarvoor ek later sal hulp vra net nie nou die data by my nie
Baie dankie vir die terugvoer
As ek met daai ladings regkom gaan k lekker rooibokke en varke in die bosveld looi met daai spoed
Weereens dankie
NS ek het ook ladings gedoen vir 140 Nosler CC waarvoor ek later sal hulp vra net nie nou die data by my nie
Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: 6.5x55 Norma Oryx 156gr CZ550 - hulp asb
Baie dankie dat jy daarna gekyk het, wou net sien of ek op die regte pad is. Hliux jy is baie welkom. 