Venster skietraam?
Posted: Sat Nov 16, 2013 9:23 pm
Manne is dit moontlik dat nadat Jaracal 5 jaar oud is, ons nog nie venster skietrame bespreek het nie?
Ek het dit gesearch maar kon niks vind nie. Nou toegegee op n ipad werk search funksies nie altyd so goed nie.
So ek maak nou van n ou dubbel kajuit n jagbakkie, en die bakkie se spieel is verstront. So ek het nie n keuse nie, ek sal moet venster skietrame gebruik ipv die spieel.
Hoe maak n mens die rame en wat moet ek in gedagte hou? Wat doen ek om duike of skade op my deur te vermy? Laastens het iemand fotos van sulke rame?