Manne is dit moontlik dat nadat Jaracal 5 jaar oud is, ons nog nie venster skietrame bespreek het nie?
Ek het dit gesearch maar kon niks vind nie. Nou toegegee op n ipad werk search funksies nie altyd so goed nie.
So ek maak nou van n ou dubbel kajuit n jagbakkie, en die bakkie se spieel is verstront. So ek het nie n keuse nie, ek sal moet venster skietrame gebruik ipv die spieel.
Hoe maak n mens die rame en wat moet ek in gedagte hou? Wat doen ek om duike of skade op my deur te vermy? Laastens het iemand fotos van sulke rame?
Venster skietraam?
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Venster skietraam?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: Venster skietraam?
James vir watse bakkie is dit? ek het n universal een gemaak wat op die hilux,ford ens pas.het net nie gewerk op die ouer izuzus met die grys strip op die deur nie.jy is welkom om te kom haal by my as jy weer in bloem is.anders sal ek later vir jou n paar fotos plaas.ek het vir n paar vriende gemaak toe ons eenkeer in Murraysburg gaan jag het en nou le hul net rond.
Groete
Groete
-
stan man
Re: Venster skietraam?
julian.
sal jy nie asb vir jakkalsgat(jaco) ook fotos gee nie asb.
ek wil ook graag so n raam vir my bakkie kry.partykeer is ek alleen in die veld en kan nie altyd n goeie skoot inkry nie.
sal jy nie asb vir jakkalsgat(jaco) ook fotos gee nie asb.
ek wil ook graag so n raam vir my bakkie kry.partykeer is ek alleen in die veld en kan nie altyd n goeie skoot inkry nie.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Venster skietraam?
Ek is die week in Bloem, sal verseker een optel dankie! Jy het nie dalk n foto intussen nie?junglejulian wrote:James vir watse bakkie is dit? ek het n universal een gemaak wat op die hilux,ford ens pas.het net nie gewerk op die ouer izuzus met die grys strip op die deur nie.jy is welkom om te kom haal by my as jy weer in bloem is.anders sal ek later vir jou n paar fotos plaas.ek het vir n paar vriende gemaak toe ons eenkeer in Murraysburg gaan jag het en nou le hul net rond.
Groete
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
