Dags? K?rels.
Op 'n dag sit 'n oulike jonge dame op 'n trein en sy probeer haar klein seuntjie praam gee. Ma dan va die seuntjie hom so en dan los hy hom, dan vat hy hom weer en dan los hy hom. Sy ma s? toe vir hom as hy nie eet nie, gaan sy sy kossies vir die oom langsaan gee. Maar dan vat hy hom weer en dan los hy hom weer en dan s? die ma weer "as jy nie gaan eet nie gaan ek jou kossies vir die oom gee. En toe toe dame dit vir die vierde keer s? toe tik die oom die seuntjie op sy skouer en s? " Jy moet nou besluit wat jy wil maak, want ek moes al drie stasies terug afgeklim het."
Lekker dag. Dit voel ma "weird" om 'n grap te tik. Vertel is beter!!
kindjie kosgee
- frinam
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Thu Mar 12, 2009 9:03 am
Re: kindjie kosgee
Chopper mooi gegooi mater, baie van ons was al seker in sekere situasies waar ons al 'n paar stasies gelede al moes "debus" het, so, laat dit nou vir almal 'n les wees. Moenie "worry" oor die tik nie, hy het mooi geloop!!
. Duitswes groetnis-Frinam
Don't pick a fight with an old man. If he is too old to fight, He'll just kill you.