Plaasbesoek
Die departement van arbeid het 'n boer van Robertson besoek nadat 'n klagte
ontvang is dat hy sy werkers te min betaal.
Ondersoeker: "Ek soek 'n lys van jou werknemers en wat jy hulle betaal."
Boer: "Wel, daar is die voorman. Hy is al 30 jaar sam met my. Ek betaal hom
R1500 per week en verskaf gratis verblyf.
"Dan is daar hierdie vertraagde werker. Hy werk omtrent 18 uur per dag, sewe
dae per week, betaal vir sy verblyf en kos. Ek koop elke Saterdag vir hom 'n
bottel brandewyn, net sodat sy lewe meer draaglik is. Hy slaap ook af en toe by
my vrou."
Ondersoeker: "Dis die een met wie ek wil praat, die verstandelik vertraagde een.
Waar is hy?"
Boer: "Jy praat reeds met hom."
Plaasbesoek
-
Arnold van Wyk
- Sr. Member

- Posts: 445
- Joined: Tue Mar 09, 2010 9:32 am
Plaasbesoek
Voorheen as Bywoner, 308 Sako
-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
