Goeie dag,
ek sien daars die naweek ( 15/11/2013 en 16/11/2013 ) die Vrydag en saterdag n messe skou by die Jansen Saal in Milnerton. Die tye is vrydag 3pm - 7pm en saterdag 10am - 5pm.
Seker daarvan daar gaan n paar mooi messe wees om na te kyk en aan te skaf ( kersfees is mos om die draai en ietsie nuuts vir die volgende jag !!).
Geniet dit
Kaapse Mesmakersgulde ( CKG 2013 KNIFE SHOW )
-
Bass
- Full Member

- Posts: 114
- Joined: Sun Apr 15, 2012 11:25 am