Page 1 of 1

Bosluise in die Jagveld

Posted: Sun Nov 10, 2013 8:50 pm
by Reloader270
Gebruik Wit Dulsies van Lenons Medisyne. Wend aan om enkels en bene.

Re: Bosluise in die Jagveld

Posted: Sun Nov 10, 2013 8:58 pm
by Jacquesb
Gaan beslis probeer. Nou stort ek maar met hondesjampoo na elke dag in die veld.
Groetnis
Jacques

Re: Bosluise in die Jagveld

Posted: Sun Nov 10, 2013 9:06 pm
by Cobus(Cobb)
Peacuful sleep op jou enkels, kouse en onderkant van jou broekspype

Re: Bosluise in die Jagveld

Posted: Sun Nov 10, 2013 9:35 pm
by Beer (Christo)
Jacquesb wrote:Gaan beslis probeer. Nou stort ek maar met hondesjampoo na elke dag in die veld.
Groetnis
Jacques
Ek dink my pa het ook die honde shampoo, dink die naam is Quelada, ek smeer net van dit in die oggend oor my arms en bene

Re: Bosluise in die Jagveld

Posted: Sun Nov 10, 2013 11:23 pm
by Fanta300
Bayticon

Re: Bosluise in die Jagveld

Posted: Mon Nov 11, 2013 6:57 am
by BRNO (Pierre)
Jacquesb wrote:Gaan beslis probeer. Nou stort ek maar met hondesjampoo na elke dag in die veld.
Groetnis
Jacques
Lyk jou kondisie darrem al beter? :angel:

Re: Bosluise in die Jagveld

Posted: Mon Nov 11, 2013 7:10 am
by tripodmvr
Pasop as jy in die straat gaan sit om jou ghoene te lek. Lorrie kan jou raakry!!!!

Re: Bosluise in die Jagveld

Posted: Mon Nov 11, 2013 8:29 am
by grumpy
Jacques, blaf jy soos n Rotweiller of n Chiwawa?? Wawa maar jy is gelukking maar jou vrou gaan jou slaan as sy jou kry. Gewoonlik lek die hond sy goons om die sleg epol smaak uit sy bek te kry. Nou gaan jou vrou dink jou doen dit omdat haar kos sleg is!! :):

>:(

Re: Bosluise in die Jagveld

Posted: Mon Nov 11, 2013 9:17 am
by Marc
tripodmvr wrote:Pasop as jy in die straat gaan sit om jou ghoene te lek. Lorrie kan jou raakry!!!!
Vlymskerp :laugh: :laugh: :laugh:

Stem vir Bayticol, dit werk soos 'n bom, hou sommer alles af wat nie hoort nie. Jy kan dit by Clicks koop.

Cobb ruik Peacefull sleep nie bietjie erg skerp nie :confused:

Re: Bosluise in die Jagveld

Posted: Mon Nov 11, 2013 9:29 am
by Frikkiedbr

Re: Bosluise in die Jagveld

Posted: Tue Nov 12, 2013 9:23 pm
by Jacquesb
Grompot, wat as ek jou baard trek? Hoe gaan dit voel?
Oom Driepoot hullelek dan so lekker
daar spoel 'n naweek spanbou nou weg en Brno, ek weet

Re: Bosluise in die Jagveld

Posted: Tue Nov 12, 2013 9:27 pm
by Jacquesb
Grompot, wat as ek jou baard trek? Hoe gaan dit voel? :)
Oom Driepoot hulle lek dan so lekker. >:D Brno, daar spoel 'n naweek spanbou nou weg!
He pret maters!
lekker dag. ++>:

Re: Bosluise in die Jagveld

Posted: Tue Nov 12, 2013 9:30 pm
by Jacquesb
Manne jammer vir die 2 posts. Sukkel nog met die nuwe foon.
Groetnis

Re: Bosluise in die Jagveld

Posted: Wed Nov 13, 2013 7:23 am
by grumpy
Jacquesb,

die verskil tussen n hond en n moffie? Hond eet Epol en die moffie eet p----l!

Re: Bosluise in die Jagveld

Posted: Fri Nov 15, 2013 5:19 pm
by Louis K
Vat gewone Tabbart en smeer voor dat jy aan trek aan jou bene ens.

Re: Bosluise in die Jagveld

Posted: Tue Dec 03, 2013 6:41 pm
by Reloader270
DieKrieke wrote:Vat gewone Tabbart en smeer voor dat jy aan trek aan jou bene ens.
Brand Tabbart nie 'n man se "ens"?

Re: Bosluise in die Jagveld

Posted: Wed Dec 04, 2013 8:48 am
by sPRINGHAAS
Ek het by huntex vir my Vital Protection aangeskaf (sommer n paar van die behandelde mohair kouse ook) en is oortuig dit werk baie goed. Saam n paar manne gaan jag wat opgevreet is ten spyte van watookal hulle gebruik het en ek het nie een op my gehad nadat ek baie gelĂȘ en gekruip het in die veld nie.

Re: Bosluise in die Jagveld

Posted: Wed Dec 04, 2013 10:21 am
by ROBBIE1
Ekt ok al byna als getry (nie witdulsies en die Vital nie) maar die honed shampoo bly maar effektief. Die ergste is die blerrie pepper ticks, daai klein peste kan n man opdraand gee, daar werk deepheat vir my die beste, brand n koek hou vir n half uur, maar hou daai juik in toom!

Re: Bosluise in die Jagveld

Posted: Mon Jul 13, 2015 9:17 pm
by Reloader270
Witdulsies was vir lank nie beskikbaar nie. Ek het verlede week by Dischem Kolonade Sentrum gekry.

Re: Bosluise in die Jagveld

Posted: Tue Jul 14, 2015 10:40 am
by Boesman10
;D Vra jou maatjie om elke aand as jy uit die veld uit kom jou mooi te ondersoek vir bosluise want as jy dit eers doen by die huis 'n paar daie laater kan dit te laat wees

Re: Bosluise in die Jagveld

Posted: Tue Jul 14, 2015 1:42 pm
by Plaashaas
Meng Groen dettol, baba olie en water (40:40:20) in spuit kannetjie. Werk baie lekker vir muskiete ook. Vel voel lekker skoon en vars

Re: Bosluise in die Jagveld

Posted: Tue Jul 14, 2015 2:18 pm
by pietbak
As jy uit die veld uitkom en bosluise op jou kry smaar jouself parafien met 'n lappie. Ons doen dit as ons Bosbokke jag in Addelaide se wereld. Nog nie siek geword van die parafien nie wel van die bosluise. Moet net nie naby 'n oop vlam staan nie, jy kan dalk 'n lig in die donkerte word.

Re: Bosluise in die Jagveld

Posted: Tue Jul 14, 2015 3:50 pm
by Dolf014
Skiet julle darem bokke as julle soos n "apteek" ruik??
Smaak my n bok sal jou 4 myl wind op ruik met al die goed. :P