Bosluise in die Jagveld
-
Reloader270
- Hero Member

- Posts: 1051
- Joined: Wed Nov 06, 2013 8:44 pm
Bosluise in die Jagveld
Gebruik Wit Dulsies van Lenons Medisyne. Wend aan om enkels en bene.
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: Bosluise in die Jagveld
Gaan beslis probeer. Nou stort ek maar met hondesjampoo na elke dag in die veld.
Groetnis
Jacques
Groetnis
Jacques
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Bosluise in die Jagveld
Peacuful sleep op jou enkels, kouse en onderkant van jou broekspype
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: Bosluise in die Jagveld
Ek dink my pa het ook die honde shampoo, dink die naam is Quelada, ek smeer net van dit in die oggend oor my arms en beneJacquesb wrote:Gaan beslis probeer. Nou stort ek maar met hondesjampoo na elke dag in die veld.
Groetnis
Jacques
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3610
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Bosluise in die Jagveld
Bayticon
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Bosluise in die Jagveld
Lyk jou kondisie darrem al beter?Jacquesb wrote:Gaan beslis probeer. Nou stort ek maar met hondesjampoo na elke dag in die veld.
Groetnis
Jacques
Veiligheid eerste manne!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Bosluise in die Jagveld
Pasop as jy in die straat gaan sit om jou ghoene te lek. Lorrie kan jou raakry!!!!
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Bosluise in die Jagveld
Jacques, blaf jy soos n Rotweiller of n Chiwawa?? Wawa maar jy is gelukking maar jou vrou gaan jou slaan as sy jou kry. Gewoonlik lek die hond sy goons om die sleg epol smaak uit sy bek te kry. Nou gaan jou vrou dink jou doen dit omdat haar kos sleg is!!

- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Bosluise in die Jagveld
Vlymskerptripodmvr wrote:Pasop as jy in die straat gaan sit om jou ghoene te lek. Lorrie kan jou raakry!!!!
Stem vir Bayticol, dit werk soos 'n bom, hou sommer alles af wat nie hoort nie. Jy kan dit by Clicks koop.
Cobb ruik Peacefull sleep nie bietjie erg skerp nie
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: Bosluise in die Jagveld
Grompot, wat as ek jou baard trek? Hoe gaan dit voel?
Oom Driepoot hullelek dan so lekker
daar spoel 'n naweek spanbou nou weg en Brno, ek weet
Oom Driepoot hullelek dan so lekker
daar spoel 'n naweek spanbou nou weg en Brno, ek weet
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: Bosluise in die Jagveld
Grompot, wat as ek jou baard trek? Hoe gaan dit voel?
Oom Driepoot hulle lek dan so lekker.
Brno, daar spoel 'n naweek spanbou nou weg!
He pret maters!
lekker dag.
Oom Driepoot hulle lek dan so lekker.
He pret maters!
lekker dag.
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
- Jacquesb
- Hero Member

- Posts: 1241
- Joined: Sat Mar 17, 2012 11:24 am
Re: Bosluise in die Jagveld
Manne jammer vir die 2 posts. Sukkel nog met die nuwe foon.
Groetnis
Groetnis
30-06 Spr K98 Mauser, 6.5x57 M1904 Mauser, Krupp Essen .22 Hornet, 9mmP Heckler & Koch USP Compact, .177 Hatsan Torpedo 1250 f/s, .177 Gamo Whisper 1000 f/s.
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Bosluise in die Jagveld
Jacquesb,
die verskil tussen n hond en n moffie? Hond eet Epol en die moffie eet p----l!
die verskil tussen n hond en n moffie? Hond eet Epol en die moffie eet p----l!
- Louis K
- Newbie

- Posts: 15
- Joined: Fri Apr 05, 2013 9:18 am
Re: Bosluise in die Jagveld
Vat gewone Tabbart en smeer voor dat jy aan trek aan jou bene ens.
-
Reloader270
- Hero Member

- Posts: 1051
- Joined: Wed Nov 06, 2013 8:44 pm
Re: Bosluise in die Jagveld
Brand Tabbart nie 'n man se "ens"?DieKrieke wrote:Vat gewone Tabbart en smeer voor dat jy aan trek aan jou bene ens.
-
sPRINGHAAS
- Sr. Member

- Posts: 332
- Joined: Tue May 14, 2013 9:25 pm
Re: Bosluise in die Jagveld
Ek het by huntex vir my Vital Protection aangeskaf (sommer n paar van die behandelde mohair kouse ook) en is oortuig dit werk baie goed. Saam n paar manne gaan jag wat opgevreet is ten spyte van watookal hulle gebruik het en ek het nie een op my gehad nadat ek baie gelê en gekruip het in die veld nie.
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Bosluise in die Jagveld
Ekt ok al byna als getry (nie witdulsies en die Vital nie) maar die honed shampoo bly maar effektief. Die ergste is die blerrie pepper ticks, daai klein peste kan n man opdraand gee, daar werk deepheat vir my die beste, brand n koek hou vir n half uur, maar hou daai juik in toom!
-
Reloader270
- Hero Member

- Posts: 1051
- Joined: Wed Nov 06, 2013 8:44 pm
Re: Bosluise in die Jagveld
Witdulsies was vir lank nie beskikbaar nie. Ek het verlede week by Dischem Kolonade Sentrum gekry.
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: Bosluise in die Jagveld
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: Bosluise in die Jagveld
Meng Groen dettol, baba olie en water (40:40:20) in spuit kannetjie. Werk baie lekker vir muskiete ook. Vel voel lekker skoon en vars
- pietbak
- Full Member

- Posts: 246
- Joined: Mon Sep 08, 2014 7:18 pm
Re: Bosluise in die Jagveld
As jy uit die veld uitkom en bosluise op jou kry smaar jouself parafien met 'n lappie. Ons doen dit as ons Bosbokke jag in Addelaide se wereld. Nog nie siek geword van die parafien nie wel van die bosluise. Moet net nie naby 'n oop vlam staan nie, jy kan dalk 'n lig in die donkerte word.
Ondersteun jou klein handelaar, hy het jou nodig.
- Dolf014
- Hero Member

- Posts: 533
- Joined: Wed Dec 04, 2013 3:50 pm
Re: Bosluise in die Jagveld
Skiet julle darem bokke as julle soos n "apteek" ruik??
Smaak my n bok sal jou 4 myl wind op ruik met al die goed.
Smaak my n bok sal jou 4 myl wind op ruik met al die goed.
Skiet met 308 Voere (erf stuk) ons loop al 40 jaar saam.