Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Gister spog ek nog met die jakkies wat ek die middag raakgry het in die veld, het so 5h by die huis gekom en besluit toe om maar daar in die randjie te gaan try vir n dagroep, dalk word mens verras
Wel die teelpaar is Maandag gevang en was nog oppad om roeper uit te gaan sit gewaar ek iets beweeg, dis toe die 3 jongelinge van hierdie jaar, nog nie gewissel nie maar is al lekker groot
Geluk ook van my kant Foxhound, so dit wil se die hele familietjie het nou koets geklim, mooi man!!! . Soos reeds genoem, so 'n dagroepsuksessie smaak darem suikersoet!! Watter roepie het jy gebruik? Duitswes groete-Frinam
Don't pick a fight with an old man. If he is too old to fight, He'll just kill you.
Nee ekt nog nie eers begin roep nie, het gesit en dink waar om roeper te plaas toe ek die 3 aangewals sien kom, al spelende, maar toe loop hulle in 3 x 55g V-max'e vas @ 3760 FPS
Lekker dag manne
Last edited by Foxhound on Wed Dec 08, 2010 9:41 am, edited 1 time in total.