Page 1 of 1

Help asb met Quikload version 3.2

Posted: Wed Nov 06, 2013 4:28 pm
by RUPERT
Hi Manne

Ek het my hande op Quikload version 2.3 gekry maar het agter gekom dat as ek en n ander forum lit dieselfde data wat ek in my QL laai in sy 3.6 version insit die resultate verskil.Ons het gesien dat bv die bullet length en Seating depth van mekaar verskil.So hier is my vraag is die verskil in data normaal tussen die twee versions of is daar miskien net n Bullet file wat ek sal moet update om die twee versions se resultate te maak klop.Ek hoop julle verstaan wat ek probeer se en vra

Ek sal wardeur as iemand kan help.

Dankie

Re: Help asb met Quikload version 3.2

Posted: Wed Nov 06, 2013 4:47 pm
by tripodmvr
Dit kan moontlik slegs 'n meer huidige bullet file wees wat jy moet kry. Ruil die inligting uit en kyk of dit help. Kan nie dink dat die nuwer weergawe ander formules gebruik nie, net moontlik ander data. Maak ook seker dat jy die regte Somchem inligting kry. Gee jou e-pos adres en ek stuur wat ek gebruik aan.

Re: Help asb met Quikload version 3.2

Posted: Thu Nov 07, 2013 10:42 am
by RUPERT
Endaar sit ek gisteraand en baklei met die probleem van my en besef dat ek ook nie een van my ma se skerpste kinders is nie.Wanneer jy nuwe bullet data upgrade in QL MOET jy weer met jou gesavede data die selfde punt gaan kies sodat die nuwe bullet data kan in tree en daarvan af kan jy jou verstellings maak en dan weer safe.Ql update nie jou gesavede data nie jy moet dit self doen.

Maar ja so leer n mens.
Dankie vir Tripod en Cobb vir julle hulp en Data nou kan ek veilig laai.

Re: Help asb met Quikload version 3.2

Posted: Thu Nov 07, 2013 11:03 am
by tripodmvr
Bly ons kon help. Dit is waarvoor so forum bedoel is.