Hier is n resep wat my gesin se monde laat kwyl:
15kg vlakvark vleis
3.5kg spek
1x Black forest russian pak
3kg ys
Meng vleis, spek, ys en spice en maal met 12mm sif om spice mooi in te werk
Maal nou 2x maal met 3mm sif
Stop in 36-38mm varkderms
Rook tot ligbruin ( ek gebruik dolfhout skaafsels, gee die heerlikste geur)
Stoom vir so 30min
Hang tot winddroog
Gebruik "as is" of maak net liggies warm.
Hoop jul geniet die Suidwes resep.
Lekker russian resep
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2172
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Lekker russian resep
MJ,
Dankie vir daai een. Wie is die verskaffers van die Black Forest Russian speserye?
Groete,
JHN
Dankie vir daai een. Wie is die verskaffers van die Black Forest Russian speserye?
Groete,
JHN
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Lekker russian resep
ek sien die manne het dit JOhan
http://www.exim.co.za/contact-us.html
http://www.exim.co.za/contact-us.html
-
Maritz Jacobs
- Newbie

- Posts: 8
- Joined: Wed Oct 30, 2013 9:04 am
Re: Lekker russian resep
Johan,
Ek kry dit hier in Swakopmund by "Wolfs house of spice", maar sal vanaand vir jou gaan kyk op die spicepak wie dit maak.
Wat nog lekkerder is is om gerasperde kaas ( so 1.5kg ) in te knie net voor jy dit in derms stop.