QL vir 243w met 95 gr bergers groot asb
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2108
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
QL vir 243w met 95 gr bergers groot asb
Hi manne ek hoop julle sal kan help.
Musgrave varminter (jj wapens)
Loop lengte is 617mm of 24.29" van kroon tot by aksie gesig
Twist 1-9
Punte. Berger 95gr classic hunter. Pn24570. For 1-10 twist or faster
Bc, 427
Dop norma met H20 vol van 54gr
Primer cci 200
Dryfmiddel. S365 lott 69
Tpl total met 0.9mm jump is 68.5mm
Tpl to ogive met 0.9mm jump is 58mm
4 skoot groepe behalwe vir 39gr
Geen druk tekens met die ladings nie.
38,5gr. Groep van so 22mm
2943 ft/s
2933 ft/s
2920ft/s
2940ft/s
39gr. Groep van so 20mm net 3 skote
2936 ft/s
2927ft/s
2956 ft/s
2946 ft/s
39,5 gr. Groep van so 38,53mm swakste groep
2973 ft/s
2976 ft/s
2979 ft/s
2986 ft/s
40gr Groep van so 28.6mm perfekte vertikale lyn
3002 ft/s
3009ft/s
3022ft/s
3028 ft/s
40.5gr. Groep van so 22.5mm
3058 ft/s
3038 ft/s
3045 ft/s
3048 ft/s

Last edited by vossie1 on Tue Nov 05, 2013 6:05 pm, edited 1 time in total.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8010
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: QL vir 243w met 95 gr bergers groot asb
Ek neem dan aan dat die loop eintlik 24" is. Van kroon tot by slot gesig?
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2108
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: QL vir 243w met 95 gr bergers groot asb
Ja sorry Arnold jy is reg. Ek het dit gou regestel.
Thanks
Thanks
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2108
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: QL vir 243w met 95 gr bergers groot asb
Asb al die slim ooms help n leek asb.
-
birklec
- Sr. Member

- Posts: 369
- Joined: Sun Oct 14, 2012 8:02 pm
Re: QL vir 243w met 95 gr bergers groot asb
Hi Vossie.
Ek is ook maar nog nuut met die QL program.Ek wou jou nou help,maar kry nie daai punt van jou in my Bullet files nie.Die naaste wat ek het is 95gr vld berger.
Ek is ook maar nog nuut met die QL program.Ek wou jou nou help,maar kry nie daai punt van jou in my Bullet files nie.Die naaste wat ek het is 95gr vld berger.
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2108
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: QL vir 243w met 95 gr bergers groot asb
Dankie Birklec ja dis n nuwe produk van berger,ek wonder of n mens die vld se specs kan gebruik.
Dankie sover
Dankie sover
-
birklec
- Sr. Member

- Posts: 369
- Joined: Sun Oct 14, 2012 8:02 pm
Re: QL vir 243w met 95 gr bergers groot asb
Dis n groot plesier!
Nee jy kan nie.Ek was op hul website en sien daar is n groot verskil tussen die punte.
Nee jy kan nie.Ek was op hul website en sien daar is n groot verskil tussen die punte.
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2108
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: QL vir 243w met 95 gr bergers groot asb
Ai nou sit ek met my vinger in my S365
-
birklec
- Sr. Member

- Posts: 369
- Joined: Sun Oct 14, 2012 8:02 pm
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: QL vir 243w met 95 gr bergers groot asb
Die koeëlgewig en die verrigting wat jy gekry het gee genoeg inligting - die lading van 39gr is by die berekening wat ek nou kry nl. 39,1gr vir spoed van 2965vps. Die volgende node is te hoog en bo maksimum druk. Jy kan maksimaal omtrent 3080vps kry met die' koeël en dan is jy by maksimum druk.
Ek dink jy gaan vind dat 2965vps oor as genoeg is en as jy jou trajek ken kan jy iets vêr gaan haal. Jou geweer het prakties gewys met sy 20mm groep op 39gr dat jy by die node is.
Ek dink jy gaan vind dat 2965vps oor as genoeg is en as jy jou trajek ken kan jy iets vêr gaan haal. Jou geweer het prakties gewys met sy 20mm groep op 39gr dat jy by die node is.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2108
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: QL vir 243w met 95 gr bergers groot asb
Dankie Oom ek sal maar met die seating depth en bietjie op en af laai. Nogmaals dankie