Rugby101

Hou dit skoon en onsuggestief, dit is 'n openbare forum en enige iets wat nie pas nie sal verwyder word.
Post Reply
Pieter101

Rugby101

Post by Pieter101 »

Hoe lyk ou Div dan nou?
Image
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Rugby101

Post by BLOK »

Seker daai boek wat hy verkeerd gelees het (dat jy moet hare op jou tanne he) toe kry hy vi hom nuwe tanne.

Blok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Rugby101

Post by Stefan764 »

BLOK

Wil nou nie in julle gesprek in"chip" nie, ma as ek dai foto mooi bekyk sien ek nie baie tanne nie?  ???
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Rugby101

Post by BLOK »

Stefan juis hy wys hyt nie tanne nie en in die boek staan daar jy moet he. Toe kry hy maar n paar

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Post Reply