




Sien uit om julle honde te sien
Groete
Chopper








Ek kan net dink hoe was daai hond. Die 1 is presies jack russel bou en nek en kop deur en deur wors. Sy is meer in voels geleer en dis waar n paar wing shooter manne haar al wou koop. Sy is partykeer te lewend in die veld maar volg mooi op. Sy is nou n jaar en half, en sal haar graag by n goeie spoor hond wil sit laat sy afronding kry. Die lekker ding van die ras is, die jack gedeelte het die lewenslus en slim stories en die wors het die lawaai as sy iets opspoor.BLOK wrote: Lank terug op Makopong By die Botswana grenspos was n polisieman Frik Kotze hy het so worshond gehad wat met n staffie gekruis was, man dit was vir jou n mooi hond so worshond gelyk maar met daai staffie spiere, bene en bors. Ek onthou daar het baie manne by hom gekom wat hom ook wou koop.



















Taffietafjak wrote: waar ek my brakke kan pos nie. My honne pas nie by hierie topic nie!

Meerkat, ek dink hulle het jou bedoner met daardie hond, Jy kan mos sien sy het 'n worshond kop met 'n groothond lyf!
Suzie is nou 20 maande oud en hardloop verby enige ding wat loop op 4 en 2 bene op die plaas
Knou goggas af
MEERKAT

Sy het n BAIE sterk bek vir n windhond, behoort lekker te kan byt.syt darm nou begin vang ook,vat nogal lekker
