NUUT
- Johan Reyneke
- Hero Member

- Posts: 899
- Joined: Mon Jul 18, 2011 9:07 pm
Re: NUUT
Van my kant af ook Corneel. Baie welkom
Krap rond op die forum en vra die vrae hier as jy nie iets in die argiewe kry nie. Hier is lede met baie goeie kennis wat hier hier krap
Geniet
Krap rond op die forum en vra die vrae hier as jy nie iets in die argiewe kry nie. Hier is lede met baie goeie kennis wat hier hier krap
Geniet
Johan
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
223Rem: Howa
243 Win: Remington
30-06 XL7C: Marlin
12g O/U: Beretta
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: NUUT
Corneel
Baie welkom hier, hoe lank is jy al op Hopetown en wat maak jy daar?
Groete
Jaco
Baie welkom hier, hoe lank is jy al op Hopetown en wat maak jy daar?
Groete
Jaco
-
Wolfie
- Newbie

- Posts: 0
- Joined: Wed Jun 06, 2012 11:45 am
Re: NUUT Wolfie.
Nie heeltemal nuut,ou lid nog nie juis kontak met iemand gemaak.Boer in Hanover Noordkaap distrik,roer ook met klaasvos[jakkalse].
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: NUUT
Welkom Corneel en ook Wolfie.
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: NUUT
Welkom Corneel.Wees maar wakker.Hier is n paar skerp manne,veral as dit kom by raad vir rooimyt.
Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
-
junglejulian
- Hero Member

- Posts: 1226
- Joined: Mon Mar 28, 2011 10:35 pm
Re: NUUT
welkom Corneel!
Ek ken die Hopetown manne goed..Derius Kruger,hannes Besselaar willem Swiegers ens.
lekker wereld.
Mooi loop.
Ek ken die Hopetown manne goed..Derius Kruger,hannes Besselaar willem Swiegers ens.
lekker wereld.
Mooi loop.
-
KalahariKlong
- Hero Member

- Posts: 890
- Joined: Mon Mar 07, 2011 10:19 am
Re: NUUT
Baie welkom julle.