Ek soek raad op volgende die set en wil weet of iemand al gebruik het.
Forster die set Ns bench rest of
Redding type s busing neck set
Watter stel julle voor moet ek gebruik tussen die 2
Neck die set
-
wlm
- Hero Member

- Posts: 2454
- Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm
Re: Neck die set
Ek reken nie een van die 2 nie. Lee se "neck-sizing die" met die "collet" werk uitstekend en is baie goedkoper. Spandeer eerder meer geld aan 'n goeie "seating die".
- Bulvegter
- Full Member

- Posts: 238
- Joined: Mon Feb 18, 2013 2:10 pm
Re: Neck die set
Daar is mense wat beweer dat Lee se collet "die" die koper op so manier druk dat dit nie goed is nie.
Redding se "bushing die" is glo beter. Of dit waar is, weet ek nie?
Redding se "bushing die" is glo beter. Of dit waar is, weet ek nie?
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Neck die set
As ek reg is werk die Redding die buitekant van die nek sodat dit net-net die koeël vashou en die kamer van die patroon moontlik maak. Nekdiktes is dus belangrik.
Lee forseer die nek tot teen 'n silinder wat so masjineer is dat dit 'n greep van 0,001-0,002 duim op die koeël het. Die interne deel van die nek word dus redelik konstant rond gedruk en nekdikte het nie so groot rol te speel nie. Dit klink vir my 'n beter oplossing om die wisselende nekdikte se rol te elimineer en konsentrisiteit te bevorder. Geen smering is nodig nie en dit is 'n plesier om doppe deur te draf. Nekke word ook nie skeef gedruk deur wrywingskragte nie.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Neck die set
Kry die Forster body bushing die dan stamp jy die skouers daai bietjie terug en terselfde tyd size jy die nek terwyl die dop nogseeds kamer dimensies behou. En kry n kompetisie seater die wat kan lock op jou gewenste tpl. Dan het jy net 2 dies nodig en niks meer. Onthou jy gaan eendag moet die skouers teruggstamp na klomp vuurings want die brass vloei na die skouers en dit moeilik word om die slot toe te maak dan is jy forseer om te fl size daarom stel ek voor om sommer van die begin af n body die te gebruik.
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3528
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Neck die set
Ek gebruik die redding bushing neck die en body die. Eks baie tevrede, het nog nie die lee gebruik nie. Wat lekker is van die redding is jy kan verskillende bushings koop om jou necktension te verander meer of minder te maak.
Groetnis
Groetnis