?n Maand na Koos se troue vra Piet: ?En hoe gaan dit met die getroude lewe??
?Nee wat goed? se Koos. ?Ons gaan binnekort ?n klein, vet, skreeuende, tandlose dingetjie in die huis he?.
?Dis wonderlik!!? se Piet. ?Is jou vrou dan swanger??
Koos: ?Nee, my skoonma trek in.....!!!?
ou koos
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: ou koos
Hoop nie daai tannie raak ook vatterig en obsessief nie... 
Hein M.
Hein M.
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
-
Agentkoos
- Full Member

- Posts: 149
- Joined: Sun Jun 13, 2010 5:59 pm
Re: ou koos
Haha vlymskerp lol 
