Page 1 of 1

BJV Letaba groeperings skiet dag 4&5 Oktober 2013

Posted: Wed Oct 02, 2013 10:45 am
by Riaan Beeslaar
More almal

Vir die wat belangstel en ons op seker die grootste en lekkerste skiet dag vir die jaar wil kom join, hier is die link na die webwerf. R150000 se pryse met die eerste prys 'n FAB Arms 30-06 met verruilbare loop ter waarde van R25000.
Groete
Riaan
http://www.bosveldjagters.co.za/index.c ... 1885892403

Re: BJV Letaba groeperings skiet dag 4&5 Oktober 2013

Posted: Wed Oct 02, 2013 10:51 am
by Swede
Dit klink baie lekker, weet van ouens wat dit al bygewoon het. Hulle het net goeie dinge gese. Ek wou dit bywoon maar kan ongelukkig nie mee nie :(

Re: BJV Letaba groeperings skiet dag 4&5 Oktober 2013

Posted: Wed Oct 02, 2013 1:32 pm
by Alwin
2 Handwapens ook te wen op handwapenbaan (9mm en .22). Ek en Bosman werk Saterdag daar. Kom groet tog asb?

Re: BJV Letaba groeperings skiet dag 4&5 Oktober 2013

Posted: Wed Oct 02, 2013 1:34 pm
by Riaan Beeslaar
Sal julle daar sien, gaan bietjie met die 0kwes en die .22 kom skiet, sal kom groet dan vat ons 'n koue enetjie na die tyd