More almal
Vir die wat belangstel en ons op seker die grootste en lekkerste skiet dag vir die jaar wil kom join, hier is die link na die webwerf. R150000 se pryse met die eerste prys 'n FAB Arms 30-06 met verruilbare loop ter waarde van R25000.
Groete
Riaan
http://www.bosveldjagters.co.za/index.c ... 1885892403
BJV Letaba groeperings skiet dag 4&5 Oktober 2013
- Riaan Beeslaar
- Hero Member

- Posts: 678
- Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am
- Swede
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am
Re: BJV Letaba groeperings skiet dag 4&5 Oktober 2013
Dit klink baie lekker, weet van ouens wat dit al bygewoon het. Hulle het net goeie dinge gese. Ek wou dit bywoon maar kan ongelukkig nie mee nie 
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1873
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: BJV Letaba groeperings skiet dag 4&5 Oktober 2013
2 Handwapens ook te wen op handwapenbaan (9mm en .22). Ek en Bosman werk Saterdag daar. Kom groet tog asb?
- Riaan Beeslaar
- Hero Member

- Posts: 678
- Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am
Re: BJV Letaba groeperings skiet dag 4&5 Oktober 2013
Sal julle daar sien, gaan bietjie met die 0kwes en die .22 kom skiet, sal kom groet dan vat ons 'n koue enetjie na die tyd