Watse kolf is dit die ?

Post Reply
User avatar
vriell
Hero Member
Hero Member
Posts: 1364
Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm

Watse kolf is dit die ?

Post by vriell »

Enige iemand wat kan help met die uitken ?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
User avatar
vriell
Hero Member
Hero Member
Posts: 1364
Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm

Re: Watse kolf is dit die ?

Post by vriell »

Hier is nog 'n foto.

Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Watse kolf is dit die ?

Post by Eugene »

Len, ek mag verkeerd wees, maar dit lyk soos 'n geweerkolf! :):
Aim small, miss small
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Watse kolf is dit die ?

Post by Eugene »

Grappies op 'n stokkie! Die recoil pad laat my dink dis 'n Musgrave kolf, maar die vorm laat my twyfel...
Aim small, miss small
User avatar
Hennie van der Merwe
Full Member
Full Member
Posts: 244
Joined: Thu May 31, 2012 10:25 am

Re: Watse kolf is dit die ?

Post by Hennie van der Merwe »

Brno. My Zkk600 kolf lyk presies so.
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Watse kolf is dit die ?

Post by BRNO (Pierre) »

Hennie van der Merwe wrote:Brno. My Zkk600 kolf lyk presies so.
Reken ook dalk so. Laat weet hoever die skroewe uitmekaar is, dan kan ek bevestig. Dit lyk wel soos die Monte Carlo van Brno.
Veiligheid eerste manne!
User avatar
DanieDuP
Full Member
Full Member
Posts: 131
Joined: Thu Dec 13, 2012 10:34 am

Re: Watse kolf is dit die ?

Post by DanieDuP »

Brno, my 234 lyk identies
User avatar
vriell
Hero Member
Hero Member
Posts: 1364
Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm

Re: Watse kolf is dit die ?

Post by vriell »

Eugene...ek dink jy is verkeerd...hihihi

Hennie,dankie ek dink ook so .Ek het bietjie op die net gekyk en die naaste wat ek kon kry was die Brno kolf maar was nie heeltemal seker nie.Ek het die kolf oorgeneem by iemand wat gesê het hy dink dis 'n Finse maak 30-06 se kolf en behoort net so op 'n Howa te pas.Ek het gedink ek kan hom net so op my Howa 30-06 gebruik maar sal moet veranderinge aanbring maar kan dit nie oor my hart kry om dit te doen nie. Die kolf is nog in soliede goeie toestand met net 'n paar skraapmerkies hier en daar en wil hom maar weer adverteer maar wou net seker maak van die soort maak.

Brno , die skroewe aan die onderkant is ongeveer 200mm uitmekaar.
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Watse kolf is dit die ?

Post by BRNO (Pierre) »

Ek soek somkolf vir my .243 aangesien nil kwes en 375 reeds so lyk. Ek sal vanaand kyk na die spasie van die skroewe. Sal werklik belangstel as hy vir my gaan werk. Dink solank aan n prys.
Veiligheid eerste manne!
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Watse kolf is dit die ?

Post by Cobus(Cobb) »

Brno zkk 601,skroewe is 185mm van mekaar, monte carlo profile...dalk is joune 600 of 602
Hy is 'n paar Rand werd
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Watse kolf is dit die ?

Post by mariusr »

Verbeel ek my of is daar kraak in die hout by die eerste foto in die insetsel! As dit wel so is sal ek hom nie gebruik nie! Lyk vir my ook soos CZ kolf!Nee sien dus skadu streep die foon van my moet jy eers vergroot!
User avatar
vriell
Hero Member
Hero Member
Posts: 1364
Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm

Re: Watse kolf is dit die ?

Post by vriell »

Marius , Geen krake.Die kolf is baie solied en het wel skrapies meesal aan die onderkant waaqr die kol;f gerus het op goed vir dooierus andersins baie goeie kondisie.
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
RV
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 273
Joined: Sat Apr 14, 2012 5:54 pm

Re: Watse kolf is dit die ?

Post by RV »

Lyk vir my na n Krico
User avatar
vriell
Hero Member
Hero Member
Posts: 1364
Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm

Re: Watse kolf is dit die ?

Post by vriell »

RV , baie naby maar die agterkant van die Krico kolf verskil heelwat van die Brno.
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
RV
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 273
Joined: Sat Apr 14, 2012 5:54 pm

Re: Watse kolf is dit die ?

Post by RV »

Dink nog steeds dis n Krico
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Watse kolf is dit die ?

Post by BRNO (Pierre) »

My .375 H&H wat op die ZKK602 aksie gebou is, se skroewe is 205mm CC. Dus kan die kolf dalk werk op hierdie aksie.
Veiligheid eerste manne!
User avatar
vriell
Hero Member
Hero Member
Posts: 1364
Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm

Re: Watse kolf is dit die ?

Post by vriell »

Brno ek ek het nounet met die vernier gemeet en "center to center " is presies 201 mm .
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3946
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Watse kolf is dit die ?

Post by tau »

Ou Voere kolf ??? Daai voorkant lyk nes Voere.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
vriell
Hero Member
Hero Member
Posts: 1364
Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm

Re: Watse kolf is dit die ?

Post by vriell »

Het bevestiging gekry dat dit wel 'n Brno 30-06 zkk kolf is. Is net nie 100% seker van die model nie.As daar van julle manne is met zkk reeks meet asb die mount skroewe CC uitmekaar . Sal dit waardeer . Ek weet dis nie die zkk 601 een nie.Sy skroewe is 186mm uitmekaar CC en die 602 is 205mm uitmekaar . Dit behoort 201mm of baie naby aan dit te wees.
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
RV
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 273
Joined: Sat Apr 14, 2012 5:54 pm

Re: Watse kolf is dit die ?

Post by RV »

n Brno se aksie onder is plat. Hierdie kolf van jou is vir n geweer met n silindriese aksie. Kyk waar die aksie in le is dit rond.N Brno aksie gaan nie daarin
pas nie.
User avatar
vriell
Hero Member
Hero Member
Posts: 1364
Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm

Re: Watse kolf is dit die ?

Post by vriell »

RV,Die do-kant is rond bo vir die aksie en die loop.Die onderkant is plat en nie silindries nie of ons praat nou nie van dieselfde nie.
Groetnis
Len
Hermanus
.303 Enfld, 308Howa, Harrington12br, Stevens410/.22, Rem.44, 9mm Baretta, HW90.177, .22 H Lithgow, Walther .177, Hawken.45, Hawken.50, Hawken.54, .22 Rem, .177 Relum, 30.06Howa , 38 S&W , 6mm Musgrave
RV
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 273
Joined: Sat Apr 14, 2012 5:54 pm

Re: Watse kolf is dit die ?

Post by RV »

Die onderkant van n Brno aksie is plat met ander woorde die kolf waarin die Brno aksie moet pas se "bedding" moet ook plat wees sodat die aksie daarin kan pas.
Jou kolf se 'Bedding" is rond(vir n aksie wat rond is).n Brno aksie sal dus nie daarin pas nie.Kyk ook op jou kolf waar daar plek is vir die veiligheidsknip.Dit lyk ook anders as die van n Brno.Daai gedeelte lyk soos n Krico. Kyk ook waar die agterse skroef inkom.Die Brno aksie is daar anders uitgesny sodat die agterste gedeelte van die aksie daarin pas. By jou kolf .s daai gedeelte ook rond.

Hoop dit is van hulp vir jou
User avatar
vriell
Hero Member
Hero Member
Posts: 1364
Joined: Wed Mar 17, 2010 4:07 pm

Re: Watse kolf is dit die ?

Post by vriell »

RV, Ek verstaan nou wat jy bedoel. Sal bietjie verder kyk op die net.