Veldbrand

Enige besprekings/vrae ivm boerdery bedrywighede.
Post Reply
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Veldbrand

Post by PWV »

http://www.dieburger.com/nuus/2013-09-2 ... vlamme-aan

Ons moet dink aan ons lede in die distrikte van Dordrecht, Ida en Elliot waar veldbrande duisende hektare vernietig.
Kan lede in daardie gebiede dalk vir ons vertel wat aangaan?
Groetnis
Post Reply