Bewys van voltooiing van kursus
- Kruger
- Sr. Member

- Posts: 438
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:17 pm
Bewys van voltooiing van kursus
Ek verstaan Oos Kaap vereis nou 'n bewys dat jy 'n kursus voltooi het voordat hulle 'n jakkals permit wil uitreik. Ook maar tweedehands gehoor, is daar iemand met meer detail? Heinrich, sal jy hierdie tipe bewys kan uitreik vir diegene wat by jou 'n kursus gedoen het in die verlede?
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Bewys van voltooiing van kursus
Hallo Kruger
Yes, ek verskaf die nodige sertifikaat in pdf formaat wat jy kan print en aanheg by jou aansoek. Die manne wat die kursus by my deurloop het kan my enige tyd daarvoor var.
Jy moet egter vir my laat weet wanneer en waar jy die kursus deurloop het dat ek dit in my records kan nagaan.
Groete
Heinrich

Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter