Goeienaand
Ek is opsoek na `n Drotsky PC 24 hammermeul wat deur `n trekker aangedryf kan word. As iemand so een het of weet van een laat my weet asseblief.
Groete
Daan
Soek Drotsky Hammermeul
-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: Soek Drotsky Hammermeul
Daan
Phone 045-8431845, Mike Putzier, he has a Drotsky that he is looking at selling.
Wayne
Phone 045-8431845, Mike Putzier, he has a Drotsky that he is looking at selling.
Wayne
-
Spekboom
- Jr. Member

- Posts: 92
- Joined: Wed Nov 14, 2012 4:40 pm
Re: Soek Drotsky Hammermeul
Thanks Wayne will do.
-
Spekboom
- Jr. Member

- Posts: 92
- Joined: Wed Nov 14, 2012 4:40 pm
Re: Soek Drotsky Hammermeul
Stan Man
Sorry sien nou eers jou reply dit lyk of ek gaan regkom met een naby aan my.
Groete
Daan
Sorry sien nou eers jou reply dit lyk of ek gaan regkom met een naby aan my.
Groete
Daan