Howa .243

Post Reply
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Howa .243

Post by sako 30-06 »

Ek kyk daarna om "vir my aan my" n verjaarsdag present te koop,die Howa Laminated thumhole .243.
Nou die vraag is wat is die verskil tussen die bull barrel en die gewone loop?Ek weet die een as baie dikker maar maak dit hom akkurater.Die sal n vlakte geweer wees maar tog ook gebruik word as ek hom nodig het op korter afstande.

Is die die moeite werd om die ekstra geld vir n dikloop te betaal en sal dit nie dinge moeilik maak om met hom in die bos te loop nie,ek dink net met n silence op kan hy maar swaar raak.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Howa .243

Post by tripodmvr »

Cobus, Cobus kom in.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Cobus(Cobb)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4248
Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm

Re: Howa .243

Post by Cobus(Cobb) »

Hy is langer ook..24" ipv 22"..do jy kan bietjie meer spoed jaag..hy is swaar ja,kd sal hom meer ongemaklik vir w&s maak..
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Howa .243

Post by sako 30-06 »

Cobus(Cobb) wrote:Hy is langer ook..24" ipv 22"..do jy kan bietjie meer spoed jaag..hy is swaar ja,kd sal hom meer ongemaklik vir w&s maak..
Ek sal 10 teen 1 van die rak af ammunisie gebruik,so dan klink dit vir my of die standaard loop beter sal wees aangesien ek nie ladings gaan stoot nie.
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1876
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: Howa .243

Post by Ratel »

Aanvanklik voel die heavy barrel nie so swaar nie maar as jy 'n kilo of wat met hom gestap het raak hy gou ongemaklik swaar soos wat ek nou die dag agtergekom het. 'n KD gaan dinge verder ongemaklik maak. Ek hou hierdie draad dop om by die slim ouens te hoor oor die verskil in akkuraatheid tussen die twee lope.
Maak 'n verskil
User avatar
Herman Huyser
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 268
Joined: Tue Sep 25, 2012 6:19 pm

Re: Howa .243

Post by Herman Huyser »

Ratel,

1. Jy gaan nie fout maak met Howa .243 nie. Myne (dun loop) het hierdie jaar nog al die werk gedoen, van volstruis deur tot rooihartbees. Die Howa30.06 begin dikbek raak, want die is nog nie hierdie jaar gebruik nie
2. Kies die loop op grond van wat jy die meeste gaan doen. As dit vlakte en voorsit is, kies dan bull barrel. As dit loop jag is, vat die dun loop

Persoonlik sal ek die bull barrel kies. As jy dan baie met hom moet loop, kry lekker bree geweer band, en as 'n man so paar kilos afgooi met die loopjag en bull barrel, is dit nog 'n added benefit ;D
Work To Hunt, Hunt To Live
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1481
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: Howa .243

Post by Hein22 »

Herman Huyser wrote:Ratel,

Kies die loop op grond van wat jy die meeste gaan doen.
Ek het my howa 243 met die bull barrel gevat. Ek skiet elke maand op die baan ten minste 30 skote met hom en het hom vir hierdie doel gekoop. Nou moet ek maar swaar dra wanneer ek gaan jag...
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Howa .243

Post by sako 30-06 »

Hein22 wrote:
Herman Huyser wrote:Ratel,

Kies die loop op grond van wat jy die meeste gaan doen.
Ek het my howa 243 met die bull barrel gevat. Ek skiet elke maand op die baan ten minste 30 skote met hom en het hom vir hierdie doel gekoop. Nou moet ek maar swaar dra wanneer ek gaan jag...
So die vraag bly nogsteeds,is daar n verskil in akkuraatheid tussen die dik en dunloop?
Ek kan nie sien dat daar sal wees nie.

Ek kan miskien eenkeer n maand baan toe,so ek glo dan nie ek het n nut vir die dikloop nie,ef het ek?Dis so lekker om geweer te koop maar tog so moeilik ;D
User avatar
Hein22
Hero Member
Hero Member
Posts: 1481
Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm

Re: Howa .243

Post by Hein22 »

Die bull barrel word minder geaffekteer deur vibrasies agv die skoot wat afgaan en is veronderstel om meer akkuraat te wees - of jy wel 'n verkil gaan agterkom is debateerbaar. Hy word ook nie so vinnig warm as jy baie skote opmekaar skiet soos op die skiet baan nie, wat ook jou goepe kleiner hou.
User avatar
Ratel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1876
Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm

Re: Howa .243

Post by Ratel »

Hein22 wrote:
Herman Huyser wrote:Ratel,

Kies die loop op grond van wat jy die meeste gaan doen.
Ek het my howa 243 met die bull barrel gevat. Ek skiet elke maand op die baan ten minste 30 skote met hom en het hom vir hierdie doel gekoop. Nou moet ek maar swaar dra wanneer ek gaan jag...

Hein
Ek skiet ook meer op die baan en is bly ek het die swaarloop gekoop. Ek is bereid om maar 'n bietjie swaarder te dra in die veld.
Maak 'n verskil
User avatar
Biltong
Hero Member
Hero Member
Posts: 582
Joined: Thu Jun 09, 2011 3:00 pm

Re: Howa .243

Post by Biltong »

Koop altwee!! Ek het die Howa varminter met hogue kolf vir kompetisie skiet en my ou musgrave .243 vir jag. :)
User avatar
375fanatic
Hero Member
Hero Member
Posts: 1213
Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am

Re: Howa .243

Post by 375fanatic »

sako 30-06 wrote:
Hein22 wrote:
Herman Huyser wrote:Ratel,

Kies die loop op grond van wat jy die meeste gaan doen.
Ek het my howa 243 met die bull barrel gevat. Ek skiet elke maand op die baan ten minste 30 skote met hom en het hom vir hierdie doel gekoop. Nou moet ek maar swaar dra wanneer ek gaan jag...
So die vraag bly nogsteeds,is daar n verskil in akkuraatheid tussen die dik en dunloop?
Ek kan nie sien dat daar sal wees nie.

Ek kan miskien eenkeer n maand baan toe,so ek glo dan nie ek het n nut vir die dikloop nie,ef het ek?Dis so lekker om geweer te koop maar tog so moeilik ;D
sako vat die dun loop my 6.5 x 55 skiet akkuraat genoeg en is lig om te dra na 30 skote skiet hy nog net so .

dis as jag jou hoof doel is . as jy baie op die baan skiet en 15mm en kleiner wil skiet vat die bull barrel
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Howa .243

Post by sako 30-06 »

Ek het besluit op die dunloop,nou om die regte wapen teen die regte prys te kry.
User avatar
375fanatic
Hero Member
Hero Member
Posts: 1213
Joined: Thu May 16, 2013 9:30 am

Re: Howa .243

Post by 375fanatic »

sako 30-06 wrote:Ek het besluit op die dunloop,nou om die regte wapen teen die regte prys te kry.
Kyk maar na die 6.5 ook ek geniet hom meer as my 243
CZ 550 375 H&H
P14 Musgrave 308
Howa 6.5 x 55
Sabi Ranger 7 x57
Browning 9mm
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1987
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Howa .243

Post by sako 30-06 »

Ek sal maar eers moet vasbyt,ek kan nie besluit nie.
Dalk moet ek maar net gaan vir die 25-06 en klaar.
Wat se make kan julle voorstel?
User avatar
DanieDegenaar
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 368
Joined: Wed Dec 14, 2011 2:17 pm

Re: Howa .243

Post by DanieDegenaar »

Ek val nou in die pos in maar dalk kan iemand my bietjie leiding gee. Ek gaan maandag en dinsdag in Pretoria wees en wil graag ook vir my 'n 243 aanskaf. Waar sal mens hulle teen die beste prys kry? Dan die ander ding is hoe vergelyk die Remington teen die howa?

Dankie

Danie
User avatar
DanieDegenaar
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 368
Joined: Wed Dec 14, 2011 2:17 pm

Re: Howa .243

Post by DanieDegenaar »

Piet-Skiet wrote:Remington se loope het so bietjie die afgeloope paar jaar agteruit gegan. As jy kyk na top end remingtons sal ek hom bo die howa kies mar nie die goedkooper(low en middel class) remingtons nie. Die julle pta is vol geweer winkels. Gan draai by s&o,zimbi,nsn,pro shot en vlt en kyk waar jy beste deal gan kry. Prysse wissel en rondshop help baie. Nsn is gewoonlik baie duurder as die res mar af en toe het hulle baie goeie deals.
Dankie, dis baie goeie inligting.
Post Reply