Vlakvark "hand calls"
Posted: Wed Nov 24, 2010 8:45 am
More Manne
Ek het gister oggend a interessante video clip gesien oor 'n man wat met vlakvark tande kap en dan so die vark beer nader roep. Nadat ek dit gesien het het ek bietjie gaan soek op die internet of daar nie dalk klanke is nie en ek het toe op 'n paar web sites uitgekom waar hulle mond fluite het waarmee jy hog grunts en squels kan na maak. Is daar al van julle manne wat dit al probeer het om die vlakvarke in te roep?
Ek het die Voermal, molasse en sout probeer maar met geen positiewe uitwerking nie.
Ek lees graag wat julle skruif.
Groete
Benman