More Manne
Ek het gister oggend a interessante video clip gesien oor 'n man wat met vlakvark tande kap en dan so die vark beer nader roep. Nadat ek dit gesien het het ek bietjie gaan soek op die internet of daar nie dalk klanke is nie en ek het toe op 'n paar web sites uitgekom waar hulle mond fluite het waarmee jy hog grunts en squels kan na maak. Is daar al van julle manne wat dit al probeer het om die vlakvarke in te roep?
Ek het die Voermal, molasse en sout probeer maar met geen positiewe uitwerking nie.
Ek lees graag wat julle skruif.
Groete
Benman
Vlakvark "hand calls"
- Benman
- Full Member

- Posts: 126
- Joined: Thu Aug 13, 2009 8:49 am
Vlakvark "hand calls"
Skiet raak en praat die waarheid...
-
Chopper
Re: Vlakvark "hand calls"
Dags?,
Dit help nie om op 'n plaas waar daar nie varke is, hulle te probeer roep nie. Dit is so goed soos om jou hond sonder bene te roep!
Groete,
Dit help nie om op 'n plaas waar daar nie varke is, hulle te probeer roep nie. Dit is so goed soos om jou hond sonder bene te roep!
Groete,
- Benman
- Full Member

- Posts: 126
- Joined: Thu Aug 13, 2009 8:49 am
Re: Vlakvark "hand calls"
More
Ek het nou amper die man se sarkasme gevloek.... gelukkig sien ek toe nou dis dan my vark jag partner wat so goed kan vark bekruip... Lekke om jou hier te sien.
Groete
Benman
Ek het nou amper die man se sarkasme gevloek.... gelukkig sien ek toe nou dis dan my vark jag partner wat so goed kan vark bekruip... Lekke om jou hier te sien.
Groete
Benman
Skiet raak en praat die waarheid...
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Vlakvark "hand calls"
Benman. het ook so n jaar of twee terug die video gesien. ek het vir die betrokke persoon n paar keer vrae oor die insident en metodes gestuur maar nooit its terug gehoor nie. ek het al self gewonder of so iets sou werk. ek staan op 22 varke vir die jaar maar sedert augustus nog nie weer een geskiet nie. begin nou enige iets oorweeg
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Benman
- Full Member

- Posts: 126
- Joined: Thu Aug 13, 2009 8:49 am
Re: Vlakvark "hand calls"
Jagbehep
Waar pluk jy die varke so?
Groete
Waar pluk jy die varke so?
Groete
Skiet raak en praat die waarheid...
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Vlakvark "hand calls"
Christiana,Bloemhof en Schweizer
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Vlakvark "hand calls"
Gee bietjie die link vir die video.
Gaan so oor twee weke kyk vir bos en vlakvarke met die boog
Beyers
Gaan so oor twee weke kyk vir bos en vlakvarke met die boog
Beyers
- Benman
- Full Member

- Posts: 126
- Joined: Thu Aug 13, 2009 8:49 am
Re: Vlakvark "hand calls"
Beyers
Dit is op You Tube "warthog calling"
Sterkte.
Benman
Dit is op You Tube "warthog calling"
Sterkte.
Benman
Skiet raak en praat die waarheid...
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
