QuickLoad vra vir beginners

Anything regarding this program here/alles rakende die program hier.
Post Reply
Beer (Christo)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1150
Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm

QuickLoad vra vir beginners

Post by Beer (Christo) »

Ek het ook nou QuickLoad gekry en begin maar so bietjie rondspeel om myself te leer. Ek gebruik ladings wat ek by die gawe manne op die forum gekry het om te kyk wat se veranderlikes het julle aangepas om Quickload te kalibreer.

Ek het van Ludwig se posts gelees, maar sal graag op hierdie thread 'n paar vrae vra wat ek nie erens anders kon opspoor nie.

Die eerste dom vraag:

Ek het data vir my .243 ingelees. Hoe gaan ek te werk om dit te 'save' en dan na die volgende kaliber oor te gaan. Ek is bang ek 'overwrite' die master file data - as daar so iets is.

Daar is 3 save posies onder die File menu
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: QuickLoad vra vir beginners

Post by tripodmvr »

Ek gebruik die 2 de opsie. Dit gee jou 'n wye keuse om name te gee sodat jy dit maklik in die toekoms weer kan opspoor. Ek gebruik die maak van die geweer gevolg deur kaliber en dan die koeël tipe en gewig - deur die kruit en lading en selfs ook TPL verder by te sit het jy bykans al jou data. Die primer tipe ens kan ook aangebring word. Speel daarmee - die program gaan jou waarsku as jy dieselfde naam vir 'n lêer gebruik.
Beer (Christo)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1150
Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm

Re: QuickLoad vra vir beginners

Post by Beer (Christo) »

Baie dankie
Post Reply