Snoei van "glippertjie" prieële !!!

Enige besprekings/vrae ivm boerdery bedrywighede.
Post Reply
User avatar
HeinrichPrinsloo
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 314
Joined: Mon Apr 16, 2012 3:09 pm

Snoei van "glippertjie" prieële !!!

Post by HeinrichPrinsloo »

Goeie dag almal

Ek het n "glippertjie" prieël op my plot

Ek soek net graag raad hoe om die takke te snoei asb

Enige hulp sal waardeer word

Dankie
H
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Snoei van "glippertjie" prieële !!!

Post by PWV »

Stuur 'n e-pos vir J.J. van Rensburg by:
jj@gardenworld.co.za

Glo hy sal jou help.
Post Reply