Knipmes met guthook
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Knipmes met guthook
Manne, is dit moontlik om jou bestaande, gunsteling knipmes, 'n guthook te laat insit?? of is dit beter om nuwe een te koop??
Ek luister
Ek luister
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Knipmes met guthook
Ek sal aanraai om 'n toegepaste guthook te kry. Hulle is klein en maklik om saam te dra en het nie die skerp punt van die lem om voor op te let nie.
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Knipmes met guthook
Cobb
CRKT verkoop n lekker klein gut hook ek het een. Sal nie my mes opmors vir so iets nie
Beretta
CRKT verkoop n lekker klein gut hook ek het een. Sal nie my mes opmors vir so iets nie
Beretta
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
Re: Knipmes met guthook
Koop eerder een as om jou knipmes te verniel.
knives@wolfjager.co.za
Francois
Francois
- stephensonsknives
- Sr. Member

- Posts: 305
- Joined: Tue Dec 08, 2009 3:50 pm
Re: Knipmes met guthook
Goeie naand
Ek kan vir jou 'n Knipmes maak met 'n guthook aan. Jy kan my gerus kontak stephen@stephensonsknives.com
Ek kan vir jou 'n Knipmes maak met 'n guthook aan. Jy kan my gerus kontak stephen@stephensonsknives.com
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Knipmes met guthook
Ek hou van die idee van jou mes. Eenvoudig en prakties. Waarvan is die grip gemaak? En meer belangrik wat doen hy aan die beursie. Ek sal graag so n mes wil hê, maar dalk met n ander handvatselmateriaal.
Dewald
Dewald
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- HennieC
- Hero Member

- Posts: 608
- Joined: Tue Dec 25, 2012 12:22 am
Re: Knipmes met guthook
Hi Cobus.
Gaan kyk bietjie by hardeware winkel die stanley mat messe jy kry van hulle lemme wat heerlike gut hook is en as hy stomp is sit jy nuwe lemmetjie in.
Gaan kyk bietjie by hardeware winkel die stanley mat messe jy kry van hulle lemme wat heerlike gut hook is en as hy stomp is sit jy nuwe lemmetjie in.
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Knipmes met guthook
http://i825.photobucket.com/albums/zz176/cobus2/African20PH20Double20Blade-Copy_zps49d2371c.jpg
Wat sal so enetjie kos?? dalk bietjie langer lem, lem en guthook moet so stud inhê om met duim die lem en hook apart oop te flip...
Wat sal so enetjie kos?? dalk bietjie langer lem, lem en guthook moet so stud inhê om met duim die lem en hook apart oop te flip...
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Lourens Potgieter
- Hero Member

- Posts: 883
- Joined: Fri Jun 15, 2012 10:07 am
Re: Knipmes met guthook
Sjoe dis nou 'n netjiese mes.....dink ek moet gesels vir so kerspresent van my aan my......
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6971
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Knipmes met guthook
Oom Stephen, skuus, wil nie snaaks wees nie, maar wil net weet, gaan daai guthook nie moontlik die pens kan "nick" nie?
Moet hy nie liewers 'n ronding hê ipv 'n skerp punt nie?
Help my reg as ek verkeerd is asb.
Moet hy nie liewers 'n ronding hê ipv 'n skerp punt nie?
Help my reg as ek verkeerd is asb.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- stephensonsknives
- Sr. Member

- Posts: 305
- Joined: Tue Dec 08, 2009 3:50 pm
Re: Knipmes met guthook
`dag manne ja hoe moet ek nou antwoorde gee want admin het die vorige keer my van jaracal vewyder ,want ek het my messe geadverteer onder die mes afdeling en my besonderhede gegee ,,,ja hier is die foto van die mes
- Roger
- Hero Member

- Posts: 1235
- Joined: Tue Feb 28, 2012 8:18 am
Re: Knipmes met guthook
Gerber het n guthook op sy eie met n sakkie vir onder R300
Too many to mention ;-)
- stephensonsknives
- Sr. Member

- Posts: 305
- Joined: Tue Dec 08, 2009 3:50 pm