Foxpro program

Post Reply
User avatar
Francois Hugo
Full Member
Full Member
Posts: 154
Joined: Wed Jun 16, 2010 11:59 am

Foxpro program

Post by Francois Hugo »

Goeie dag aan die jakkalsjagmanne,

Ek het seker al so +/-4 jaar terug my foxpro program op een of ander manier op die rekenaar gekry nadat ek 'n spitfire gekoop het. Nou het dit tyd geword vir opgradeer van die rekenaar en die eerste program wat ek op die rekenaar wil op laat laai is Foxpro!!!

Die probleem is ek is maar effe rekenaar gestremd en die rekenaar "boffin" is weer jakkalsjag en Foxpro gestremd!!! :(

Volgens hom is die "download" funksie nie meer op die webwerf nie??? :confused: Kan iemand my dalk help, ek wil graag die nuwe laptop darem inwei met die oorlaai van klanke vir Oktober en die maande daarna, maar as my rekenaar "boffin " dit nie regkry nie, is my kanse definitief erg skraal. Onthou die donker maan is aan die verby gaan, so die hulp is redelik dringend nodig!!! (Skoonpa kla die jakklse praat en vleis is min so ek sal moet ry en loop roep!!!)

Gelukkig is die ou program nog darem beskikbaar, maar die rekenaar is 'n stadige dood aan die sterf, met die kinders se dinge.

Dankie byvoorbaat vir die hulp!!!

Groete uit die Namakwaland

Francois Hugo
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

Re: Foxpro program

Post by cassie_calvinia »

ek verbeel my hy is op die memory kaart in die FoxPro. tensy jy hom afgehaal het.
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Foxpro program

Post by Geno »

Hier is die download link:
http://www.gofoxpro.com/site/software/p ... taller.exe

Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
Jakkie 321
Hero Member
Hero Member
Posts: 636
Joined: Sat Apr 27, 2013 8:19 pm

Re: Foxpro program

Post by Jakkie 321 »

Dagse

As jy klanke wil oorlaai is dit makliker om dit op n "memorie" kaart te laai van die ou laptop na die nuwe laptop.

Groette
9.3 x 62mm Mauser
6mm Musgrave
243 Sako Broughton 1/14
22-250 AI Howa 1500 Broughton 1/8
22-250 Howa 1500 Broughton 1/8
9mm Star 30M
.22 Savage

Jakkie 321
Reinhard Hassel
User avatar
pam
Full Member
Full Member
Posts: 146
Joined: Sun Sep 30, 2012 9:14 pm

Re: Foxpro program

Post by pam »

more. Weet nie of jy al reggekom het nie. Die FoxPro installer program behoort op jou ou pc onder programme x86 te le. Copy net daai folder op n memory stick en gan paste hom in die progamx86 in jou nuwe pc. Dan maak jy die folder oop en right clic op die een wat se FOXPRO PROGRAMMER en gan dan send to desktop-create shortcut. En WHALA hy is op jou nuwe pc se desktop en die boksie kan weer gelaai word en die jakkies kan weer paar loodpille tand.
Hoop dit help
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Foxpro program

Post by Frikkiedbr »

Jammer wil nou nie die een hi jack nie, wil graag hoor as julle ook die decoy gebruik of roep mens net die jakkalse?

User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Foxpro program

Post by Geno »

Frikkie.
Hoe bedoel jy?
Vra jy of mens net die decoy sonder 'n roeper kan gebruik?
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Foxpro program

Post by Frikkiedbr »

Is daai 'n regtig 'n aantreking vir die jakkalse? Daai beweeging van die poppie as mens dit so kan noem.
Ek kyk en doen nou bietjie soek en kyk want dit is baie interessant.

Ek neem aan mens het altwee nodig of nie juis nie want die jakkalse gaan meer agter die geluid aan, Soos dit lyk.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Foxpro program

Post by Geno »

Ja, decoys werk baie goed. Ek gebruik hulle op dag roepe.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Foxpro program

Post by Frikkiedbr »

O ok, dankie Geno.
Interessant, neem aan daai jakkalse is ook maar nuuskierig en wil kom loer.
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: Foxpro program

Post by johans »

Frikkiedbr wrote:Is daai 'n regtig 'n aantreking vir die jakkalse? Daai beweeging van die poppie as mens dit so kan noem.
Ek kyk en doen nou bietjie soek en kyk want dit is baie interessant.

Ek neem aan mens het altwee nodig of nie juis nie want die jakkalse gaan meer agter die geluid aan, Soos dit lyk.
ekt al gesien met n dagroep hoe hy heeltyd net die decoy dophou,gee jou so bietjie meer kans as jy dalk moet draai/beweeg vir die skoot.ek dink met n redelike volmaan sal hy ook werk,veral vir n kat
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Foxpro program

Post by Frikkiedbr »

Ja nee ek sien so Johan, dit gee mens net bietjie meer tyd om die kat of jakkals te skiet
http://www.youtube.com/watch?v=jmQp452a9XY#t=12
Post Reply