Hi
Skiet imand dalk met mathews creed boog met multi pin sight?
Die afstand tussen my 30 en 40 yards pin is meer as dubbel die afstand tussen die 20 en 30 yard pins.
Is dit normaal? Ek het monster 6 voor die creed geskiet en die afstand tussen die pins het meer eweredig vermeerder.
Ek het spot hogg 5 pin sight
Mathews creed 70 pond boog net onder die 70 pond gestel
