hello mense. soek asb help of inligting.
ek het n zabala 12ga side-by-side maar die linker loop is gef#@&. hy het a swell in die middle van die loop (a bubble) dink hy was geskiet me iets in die loop. kan die loop verander word / regemaak? wat sal dit kos?
dankie
gawie
zabala side by side
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: zabala side by side
Ear,
Sovêr my kennis strek is daar net een ou in SA wat haelgewere "resleave" dit behels die loop by die kamer afsny en die nuwe loop daar insit. Dit los dus n bitter fyn lyntjie waar dit gedoen word. Sy naam is Greg Cardin en hy is in Van der Bijl Park gebaseer. Hy gebruik Aya lope. Omdat die lope weer gereguleer word met die nuwe rib moet altwee vervang word. Ek het dit laat doen by hom, seker nege of tien jaar terug en sy werk is netjies. Daai tyd was dit R4000 so ek glo jy kyk nou seker na tien K.
Die ander opsie is hulle maak jou loop kosmeties reg, dan kan hy nie meer skiet nie, en blank die kamer af. Dan gebruik jy hom as n enkelskoot.

.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44