Hier by my is 'n rondloper mannetjieskat wat in my huis kom vreet en dan die hele kombuis vol p$s! En julle weet seker hoe dit stink!
My drie wyfiekatte is almal reggemaak en ons maak hulle venster saans so 10-uur toe as hulle binne is. Tog vat hy sy kans as ons saans binne sit en as jy in die kombuis kom weet jy die we&&er was daar! Dieselfde gebeur naweke as ons weg is.
Hy is vrek uitgeslape en ek kon hom nog nooit vaskeer nie, en sien hom min; ruik net hy was in die huis.
Raad asb. manne?
Nog 'n kat probleem!
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Nog 'n kat probleem!
Maak jou katte toe in die kamer en stel n hokkie in die kombuis. Hy behoort maklik daarvoor te val. Besluit dan maar wat jy met hom maak. As dit n wilde brandsiek ding is, voer vir hom 'n lood pilletjie, as dit mense sin is kan jy maar n paar tricks trek om hom verder te ontmoedig om te kom.
1. N minuut of wat in die tuimel droeër
2. Hou in die hok en spuit hom gereeld nat vir n dag of twee
3. Werk bietjie thinners by sy exhaust op
4. Gooi hom vol citronella olie.
Al daai goed werk blykbaar
1. N minuut of wat in die tuimel droeër
2. Hou in die hok en spuit hom gereeld nat vir n dag of twee
3. Werk bietjie thinners by sy exhaust op
4. Gooi hom vol citronella olie.
Al daai goed werk blykbaar
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
ANDRIES
- Sr. Member

- Posts: 353
- Joined: Mon Feb 04, 2013 3:56 pm
Re: Nog 'n kat probleem!
Ek het 'n hokkie laat maak 50% van 'n rooikathok en die een by my gou gevang.
- basie
- Full Member

- Posts: 172
- Joined: Wed Apr 01, 2009 9:14 pm
Re: Nog 'n kat probleem!
Pepperspray werk blykbaar baie goed. As jy hom net eers kan vang.
-
Triple2
- Sr. Member

- Posts: 352
- Joined: Wed Sep 22, 2010 6:03 pm
Re: Nog 'n kat probleem!
Ons plaaslike DBV leen gewoonlik vir ons hokke vir probleem katte by die slagpale.
Vis in n kous aan die hakkie werk soos n bom.
Die DBV maak gewoonlik maar plan met die katte.
Dit raak egter n probleem vir hulle wanneer ons 24 vang in 10 dae se tyd!!!
Vis in n kous aan die hakkie werk soos n bom.
Die DBV maak gewoonlik maar plan met die katte.
Dit raak egter n probleem vir hulle wanneer ons 24 vang in 10 dae se tyd!!!
-
Chrisjan
Re: Nog 'n kat probleem!
Ek het dieselfde probleem, ek het nie 'n hok nie. So ek sal maar 'n tou aan die venster vasmaak en toe trek as ek die ding in die kombuis hoor vreet. Vreet natuurlik ons kat se kos en terroriseer ons kat erg. Ek het al die antifreeze ding oorweeg.