Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek weet dis nou nie n jakkals nie,maar ek hoop van die manne kan help.Ek het probleme met huiskatte van bure,weet nie wie sin dit is nie.maar die twee bllikskottels doen hulle ding in my groentetuin.Het al die plante uitgehaal om nou oor te plant en my bedding lyk soos ons paaie,vol gate.Ek weet as ek nou begin plant gaan hulle weer alles uitgrou en bepee.
Enige iemand dieselfde probleem?
Ek het gedink om hulle n pilletjie te voer,maar my vrou wil niks weet nie.
Cassie,ek het dit oorweeg maar ek is bang die jack russel raak verveeld omdat my erf nie so groot is nie en dan grou hy dalk alles uit?Hulle is mos baie aktief?
Eugene wrote:Daar is 'n spesifieke plant wat katte afskrik, net soos wat catnip hulle aantrek. Google dit bietjie en plant van daardie plante in jou groente tuin.
Grow other plants around the garden that are known to repel cats. Citronella, lemongrass, eucalyptus and lavender are among those known to be most effective.

Ek kon die op die net kry.
Daars jou antwoord, swart nugget gaan van die huidige katte ontslae raak, maar wat van die res of die volgende katte? Plant van hierdie plante in jou groentetuin en hopelik los dit jou huidige en toekomstige probleme op!
Ek het nou so rukkie op die web gaan lees oor die katkaskenades in bure se tuine en om n opsomming te maak lyk dit my water is die beste humane manier om die katte weg te hou. DIe een ou het n motion-sensor srinkler (net 1) opgesit by sy tuin en die video wys hoe die ongewenste gaste inkom en die sensor trip en sodra die water begin spuit hardloop hulle in alle rigtings. Ons almal weet katte haat dit om nat te word - dalk die beste manier sonder om duisende rande te spandeer - of te verloor aan skade oor n tydperk
Daar is n magdom informasie op die web - google net "cat repellant"
Sterkte
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
Ek het nou so rukkie op die web gaan lees oor die katkaskenades in bure se tuine en om n opsomming te maak lyk dit my water is die beste humane manier om die katte weg te hou. DIe een ou het n motion-sensor srinkler (net 1) opgesit by sy tuin en die video wys hoe die ongewenste gaste inkom en die sensor trip en sodra die water begin spuit hardloop hulle in alle rigtings. Ons almal weet katte haat dit om nat te word - dalk die beste manier sonder om duisende rande te spandeer - of te verloor aan skade oor n tydperk
Daar is n magdom informasie op die web - google net "cat repellant"
Sterkte
Dankie FHM,ek sal so bietjie gaan oplees.
Sal die probleem sommer binnekort moes oplos.