jakkals proof

Enige besprekings/vrae ivm boerdery bedrywighede.
Post Reply
User avatar
Hein (Haan)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1088
Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm

jakkals proof

Post by Hein (Haan) »

More manne
Ek en my broer is nou besig om twee 25ha kampe te span waar ons bietjie die swart rooibok ding wil probeer.
Ek wil maar net by julle manne hoor wat meer oor die drade ken wat se draad sal ons moet gebruik om dit jakkals proof te maak. Ek het nou al gaan kyk na draad (jakkals proof) wat 75mm x 75mm gate het en die wat 90mm x 90mm het, die 90 x 90 draad is baie goedkooper as die 75 x 75 draad so wou maar net weet of dit sou werk vir om jakkalse buite te hou.
Ek wil net eers my ooie in sit en dan later die ramme so sal later vir elektriese drade kyk.
En hoe hoog moet ek hulle span sal 1.8m die ding kan doen?
Baie dankie
Groete
Hein
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: jakkals proof

Post by Geno »

Goed, beter, 6millimeter!
stan man

Re: jakkals proof

Post by stan man »

ek dink ook dat hierdie inligting van geno jou op die regte pad sal sit.
User avatar
Riaan Beeslaar
Hero Member
Hero Member
Posts: 678
Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am

Re: jakkals proof

Post by Riaan Beeslaar »

Baie goeie inligting, dankie Geno
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Re: jakkals proof

Post by ROBBIE1 »

Haan as dit ek was, het ek van die begin af die uitleg gemaak en klaar elektries gegaan, al is dit net onder op die grond. n Vlakkie grou net n gat, en daar kan rooikat en jak ook nou inkom sonder moeite. Wat kos een ooi jou? As jy dit opweeg teen mekaar, dalk nie te veel om te spandeer nie.....

n half sent.......
User avatar
Hein (Haan)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1088
Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm

Re: jakkals proof

Post by Hein (Haan) »

Dankie Geno
Yes Robbie ek sien wat jy se, sal maar gaan kyk en sien wat ek gaan doen.
Weet die bokke sal darem nie in die eerste tyd wat ek hulle het lam nie so
ek wil net eers sorg dat al die draad reg is van die begin af en dan gaan ek
verseker moet krag op sit
Dankie julle
groete
Hein
Post Reply