25-06 Proam

Post Reply
User avatar
Gertjan
Newbie
Newbie
Posts: 44
Joined: Sun Jun 16, 2013 11:18 am

25-06 Proam

Post by Gertjan »

Dagse

Hoe groepeer die 25-06 oor die algemeen met Proam patrone? N friend van my het n 25-06 en hy sukkel baie en die patrone is glad nie goedkoop nie. Ek hoor maar by die mense die kaliber hou nie van rak patrone nie.

Groete Gertjan
User avatar
Musgrave
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 253
Joined: Tue Mar 01, 2011 12:28 pm

Re: 25-06 Proam

Post by Musgrave »

Ek weet nie van PMP nie, maar Highland SX het baie mooi in my 25-06 gewerk. Dis nou die een gelaai met Sierra Gamekings, nie hul "gewone" AX-reeks nie.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: 25-06 Proam

Post by Geno »

My .25-06 skiet beter gelaai met k*# en klippe as met pmp pro-amm.

Highland SX 100gr is baaaaaie beter.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Gertjan
Newbie
Newbie
Posts: 44
Joined: Sun Jun 16, 2013 11:18 am

Re: 25-06 Proam

Post by Gertjan »

haha hier by ons is genoeg klippe... ek het voorgestel hy herlaai, maar hy wil nog nie vat kry aan die idee nie...
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3649
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: 25-06 Proam

Post by JPS »

Gertjan,

Soos Geno hier bo se. ek dink die pro amm wat jy kan koop kom net in 120gn?

120gn skiet gewoonlik of in my en ek glo Geno se 25-06 gewere redelik rond en bont. 100gn werk oor die algemeen beter.


groete
JP
User avatar
Gertjan
Newbie
Newbie
Posts: 44
Joined: Sun Jun 16, 2013 11:18 am

Re: 25-06 Proam

Post by Gertjan »

Dankie vir die raad ek sal die man inlig.... Hy glo in sy 120gr maar, hy verstaan nog nie van groefdraai vir sekere koele ens nie.
User avatar
Gertjan
Newbie
Newbie
Posts: 44
Joined: Sun Jun 16, 2013 11:18 am

Re: 25-06 Proam

Post by Gertjan »

Naand

Kan een my miskien help? Ek wil net max en min ladings en spoed he vir 115gr koels vir 25-06

Dankie
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13532
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 25-06 Proam

Post by Capt. Yoda »

Gertjan wrote:Naand

Kan een my miskien help? Ek wil net max en min ladings en spoed he vir 115gr koels vir 25-06

Dankie
http://www.lambdacode.com/reloading/doc ... .htm#TOC10
Jy sal maar bq moet sommer doen want hul gee net 100 en 120gr hier aan maar dit kan dalk n begin punt wees
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Gertjan
Newbie
Newbie
Posts: 44
Joined: Sun Jun 16, 2013 11:18 am

Re: 25-06 Proam

Post by Gertjan »

Ek het gewonder oor daai somme... Is dit veilig?
Post Reply