Dagsê aan al die Manne
Ek soek hulp met betrekking to die Motivering vir 'n nuwe wapen - HOWA 30.06 Hunter.
Ek is bereid om die koste te betaal
Het reeds 'n 303
My groot uitdaging is dat ek Donderdag weer land uit vlieg en dan weer oor 6 weke terug kom - en het net gister die wapen ten volle betaal - gekoop by Kings in Durban - sal meer detail gee.
Wie kan my raad gee - wie het 'n bewesw track record met die soot dinge?
Groete
Johan
GESOEK - MOTIVERING VIR 30.06 HOWA
-
Griffel Fourie
- Full Member

- Posts: 130
- Joined: Mon May 13, 2013 3:34 pm
GESOEK - MOTIVERING VIR 30.06 HOWA
Johan
Richardsbaai
Brno .22 LR Model 2
303Br No4 Mk2
CZ 550 Lux 6.5 x 55
Howa 30-06
Richardsbaai
Brno .22 LR Model 2
303Br No4 Mk2
CZ 550 Lux 6.5 x 55
Howa 30-06
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: GESOEK - MOTIVERING VIR 30.06 HOWA
Johan, praat met Kobus van Jagters reg motivering hier op die forum. Hy sal jou beslis kan help. Sy advertensie en kontak besonderhede is hierbo.
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
-
Griffel Fourie
- Full Member

- Posts: 130
- Joined: Mon May 13, 2013 3:34 pm
Re: GESOEK - MOTIVERING VIR 30.06 HOWA
Hallo Jean - baie dankie.
Johan
Richardsbaai
Brno .22 LR Model 2
303Br No4 Mk2
CZ 550 Lux 6.5 x 55
Howa 30-06
Richardsbaai
Brno .22 LR Model 2
303Br No4 Mk2
CZ 550 Lux 6.5 x 55
Howa 30-06
-
Swys14
- Hero Member

- Posts: 1045
- Joined: Fri May 27, 2011 5:26 pm
Re: GESOEK - MOTIVERING VIR 30.06 HOWA
Kobus het my 7x57 gedoen, pui werk.
Riaan Kunneke het my 30-06 gedoen ook deeglik.
kan al 2 aanbeveel
Riaan Kunneke het my 30-06 gedoen ook deeglik.
kan al 2 aanbeveel
CZ 537 - 7x57mm Mauser
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
Nosler 48 - 243 Win
Savage 12 VLP DBM - 300 WSM
Tikka T3 Lite - 22-250 Rem
Glock 19
"Niks wat die moeite werd is gebeur vinnig of maklik nie"
-
Griffel Fourie
- Full Member

- Posts: 130
- Joined: Mon May 13, 2013 3:34 pm
Re: GESOEK - MOTIVERING VIR 30.06 HOWA
Aan die hulpvaardige manne - Dankie - ek het reg gekom by Kobus - weens die feit dat my tyd baie beperk was en die Motivering baie vinnig afgehandel moes word was ek ma bra skepties of dit moontlik was om dit gedoen te kry in die tyd tot ons beskikking - groot was my verbasing toe die motivering deur Jagtersreg op my rekanaaR verskyn het binne 'n paar uur - Kobus, baie dankie - ek sal jou verseker aanbeveel aan my mede jagters.
Johan
Richardsbaai
Brno .22 LR Model 2
303Br No4 Mk2
CZ 550 Lux 6.5 x 55
Howa 30-06
Richardsbaai
Brno .22 LR Model 2
303Br No4 Mk2
CZ 550 Lux 6.5 x 55
Howa 30-06
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2320
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: GESOEK - MOTIVERING VIR 30.06 HOWA
Baie dankie vir die mooi woorde!!! Ek prober my bes aangesien ek self nie n man is wat te lank wil wag nie.Soms gaan dit lekker rof en slap so uur of twee maar prober almal binne 2 werksdae help en kry dit darm goed reg
Groetnis
Kobus
Groetnis
Kobus
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za

