Nuwe Lid

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
Fonsie
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 58
Joined: Tue Aug 13, 2013 3:13 pm

Nuwe Lid

Post by Fonsie »

Middag menere, ek het sopas aangesluit by die hoogs aangeskrewe vorum, ek is seker ek en my Kufstein Voere 30-06 gaan beslis tuis voel. Groete Fonsie De Vos.. Klerksdorp.
Glock 26 G3 (Roni Carbine)
Glock 19 G3
Kufstein Voere 30-06
DM4 AR15 18"
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Nuwe Lid

Post by Eugene »

Baie welkom, bly jy is ook darem nou hier! Geniet dit! :)
Aim small, miss small
User avatar
LongWolf
Hero Member
Hero Member
Posts: 832
Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm

Re: Nuwe Lid

Post by LongWolf »

Fonsie

Welkom en geniet dit hier.
ROBBIE1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1937
Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am

Re: Nuwe Lid

Post by ROBBIE1 »

Welkom Fonsie, geniet hom!!
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Nuwe Lid

Post by FHM »

Fonsie wrote:Middag menere, ek het sopas aangesluit by die hoogs aangeskrewe vorum, ek is seker ek en my Kufstein Voere 30-06 gaan beslis tuis voel. Groete Fonsie De Vos.. Klerksdorp.

Dagse en welkom om ons kampvuur Fonsie.
Sien uit na jou deelname.
Gaan sluit gerus by die 30-06 bende aan - hierso http://jaracal.com/viewtopic.php?f=72&t=15002
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Nuwe Lid

Post by jamalley »

Welkom hier
Post Reply