SWAMBO en brakkie wil saam

Post Reply
Hennie Dreyer
Full Member
Full Member
Posts: 212
Joined: Sat Aug 10, 2013 8:02 pm

SWAMBO en brakkie wil saam

Post by Hennie Dreyer »

Weet iemand dalk van so 'n plekkie?: Wil graag die komende week 'n koedoe en/of rooibok oes.
Maar vroulief en die poedel moet saam ++>: ++>:

Verkieslik NW omgewing, maar Limpopo ook reg - 2 nagte/twee dae jag - mid week
Hennie
.308 CZ 550 Lux
Post Reply