point blank op 'n jakkals

Dagroep stories en vrae/ Day Calling stories and questions
Post Reply
User avatar
cassie_calvinia
Hero Member
Hero Member
Posts: 4529
Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm

point blank op 'n jakkals

Post by cassie_calvinia »

as jy op 'n ballistic calculator werk. en die point blanc area stel. wat is 'n veilige area. 15cm? 10cm? dit is nou om scope te zero waar hy max point blanc range kan kry. ek dink 15cm is goed, den is dit 7.5cm hoer, en 7.5cm wat jy kan val?
HOU HOM DAAI DIKTE
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: point blank op 'n jakkals

Post by BLOK »

Ek werk hom ook op 150mm
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Post Reply