MAKLIKE CHILLIE SOUS:

Enige vleis/veldkos resepte wat werk vir n honger jagter
Post Reply
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

MAKLIKE CHILLIE SOUS:

Post by Frikkiedbr »

200 g Vars Chillies
1 t knoffel
1 t gemmer
1 koppie bruin asyn
1 koppie wit suiker
MAAK DAN SO:
1. Maak die Chillies fyn met ‘n liquidizer.
2. Voeg die knoffel en gemmer by die chillies en meng goed.
3. Bring die asyn en wit suiker tot kookpunt.
4. Voeg die chillies by en laat dit vir 10minute prut of totdat die mengsel begin stroperig raak.
5. Gooi in skoon botteltjies, hierdie sousie hou omtrent vir 2 weke in die yskas.
Post Reply