Wie dink 'n vlakvark kan nie vlieg nie?

Post Reply
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Wie dink 'n vlakvark kan nie vlieg nie?

Post by PWV »

Hou die vark doep wat van regs af kom!


http://www.youtube.com/watch?v=M8yN1sNxWg8
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Wie dink 'n vlakvark kan nie vlieg nie?

Post by vlakvark1 »

Ja nooit gedink n vark kan vlieg nie
Hy het ook maar hard geland



vlakvark en bosvark Bvk
mariusr
Hero Member
Hero Member
Posts: 2995
Joined: Sat Dec 15, 2012 12:11 am

Re: Wie dink 'n vlakvark kan nie vlieg nie?

Post by mariusr »

Het die al gesien net jammer die video stop so gou sou graag wou sien of wielneus ok is want hy het bleddie hard met moeder aarde kennis gemaak gaan verseker bietjie styf wees! :):
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Re: Wie dink 'n vlakvark kan nie vlieg nie?

Post by Frikkiedbr »

Goeie varkie, ja nee so ook wou sien as daai varkie ok was.
Post Reply