die groot koppe help gou asb!
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
die groot koppe help gou asb!
as jy jou node spoed se lading het, sal dit nie dalk beter wees om die temp te stel, dieselfde as wat dit is as jy skiet?
en dan net weer jou temp terug tye stel voor jy kalibrasie doen?
lyk dit reg?
dit is nog nie spoed gekaliibreer nie. net default waardes. so ek gaan 40gr laai, en dan spoed kalibreer.
en dan net weer jou temp terug tye stel voor jy kalibrasie doen?
lyk dit reg?
dit is nog nie spoed gekaliibreer nie. net default waardes. so ek gaan 40gr laai, en dan spoed kalibreer.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
HOU HOM DAAI DIKTE
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: die groot koppe help gou asb!
wat is die verskil tussen seat depth, en shank seat depth?
en kan 'n mens daai waardes as een of ander riglyn gebruik?
en kan 'n mens daai waardes as een of ander riglyn gebruik?
HOU HOM DAAI DIKTE
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: die groot koppe help gou asb!
as jy S321 vat, en jy laai 45.2 gr? is die druk 55700, raak dit te naby aan max?
HOU HOM DAAI DIKTE
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5134
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: die groot koppe help gou asb!
Cassie die seating depth is van die basis tot waar die koeël in die dop is maar onthou nou met die bootsterte is die basis al si 2-3mm in die dop voor die shank begin raak aan die dop. Seating depth is dus shank depth + bootstert se dimensies. Dis hoe ek dit het.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5134
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: die groot koppe help gou asb!
As jou max 60000Psi is en die druk op jou lading soos bepaal is 55700Psi dan is jy nog veilig. Dit hang ook net af van die temp waarby jy die lading bepaal het en wat is die warmste dag waar jy hom gaan gebruik se invloed op die lading.
Jaag jou temp op QL op na 110-120F en kyk wat maak die drukke.
Peet
Jaag jou temp op QL op na 110-120F en kyk wat maak die drukke.
Peet
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: die groot koppe help gou asb!
ok, maar se dit vir my iets? bv moet 'n mens streef na iest bv as jou klaiber 0.308 is? of is dit maar net algemene inligtingPvdw wrote:Cassie die seating depth is van die basis tot waar die koeël in die dop is maar onthou nou met die bootsterte is die basis al si 2-3mm in die dop voor die shank begin raak aan die dop. Seating depth is dus shank depth + bootstert se dimensies. Dis hoe ek dit het.
HOU HOM DAAI DIKTE
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5134
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: die groot koppe help gou asb!
Cassie ek weet baie manne sê dat dit goed is om ten minste 1X kaliber se seating depth te probeer kry. Dit help blykbaar net met stabuliteit van die koeël in die dop. Of dit nou waar is weet ek nie.
Ek sukkel daarmee in my 6.5X55 veral met die koeëls ligter as 140gr. Ek begin ook maar nabt die lande laai maar met die 120's en so is die koeël nog 1mm van die dop en dan raak hy nog nie die lande nie. In so 'n geval moet ek 7.5mm kort van die lande laai om baliber diepte in die dop te kom
Ek gaan saam met jou die pos dophou om self ook meer te leer.
Peet
NS.
Ek sien jou 308 doppe se lengte is 51.82 op jou QL blad terwyl maks 51.18 is, het jy dalk net tikfout gemaak??
Ek sukkel daarmee in my 6.5X55 veral met die koeëls ligter as 140gr. Ek begin ook maar nabt die lande laai maar met die 120's en so is die koeël nog 1mm van die dop en dan raak hy nog nie die lande nie. In so 'n geval moet ek 7.5mm kort van die lande laai om baliber diepte in die dop te kom
Ek gaan saam met jou die pos dophou om self ook meer te leer.
Peet
NS.
Ek sien jou 308 doppe se lengte is 51.82 op jou QL blad terwyl maks 51.18 is, het jy dalk net tikfout gemaak??
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: die groot koppe help gou asb!
o hel, dit moet 2.004" wees, nie 2.04 nie! dit gooi als nou weer uit!
HOU HOM DAAI DIKTE
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: die groot koppe help gou asb!
ek sien hy en Swarovski stem 100% ooreencassie_calvinia wrote:en, hoe akkuraat is Quick target?
HOU HOM DAAI DIKTE
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: die groot koppe help gou asb!
daai fout het my 0.4gr verkeerd laat uitwerk. nou is dit 40.4gr op node 1.300cassie_calvinia wrote:o hel, dit moet 2.004" wees, nie 2.04 nie! dit gooi als nou weer uit!
HOU HOM DAAI DIKTE
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: die groot koppe help gou asb!
Die idee om 'n kaliber lengte diep te "seat" is om die integriteit van die patroon te behou wanneer uit 'n magasyn gelaai word. Die koeël se punt druk vas teen die kante en kan veroorsaak dat dit skeef in die dop gedruk word. Met enkelskoot gewere kan na minder gekyk word, maar wat as jy die patroon laat val of stamp. Speel maar liewers veilig en verseker dat die koeël overdentlik vasgehou word.
Daar was al baie debat oor die maks sprong wat 'n koeël moet hê. Ek kyk wat prakties gaan werk en is nie bang om dit weg van die lande te neem nie. Gaan lees maar ou artikels waar koeëls 8mm sprong het en nog puik resultate lewer. Ek breek nie my kop daaroor nie en het nog altyd begin met 1mm minimum sprong vir koper-lood en 2mm vir mono koeëls. Ek het genoeg ander stres dat ek nog soiets wil byvoeg.
Doplengte in QL het ek ook nog geignoreer synde dit 'n baie klein invloed het op spoed.