Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek soek 'n plek om die 3 seuns Springbok te laat skiet. Moet oor 'n naweek wees want die skool laat nie toe dat hulle afwesig mag wees nie. Ons ou plek laat vang nou net sy bokke, daar het laas jaar ouens kom oorlog maak met iets soos 50 skote en 3 bokke later nou is hy klaar gejag.
Hulle is nou al 3 jaar ouer
Dankie
Christo
Last edited by Christo on Sun Mar 08, 2009 9:56 am, edited 1 time in total.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
Jy sal te ver moet ry na my toe, is tussen Kimberley en Petrusburg, wes Vrystaat, maar as jy wil ry is jy welkom, Niks so lekker om te sien hoe 'n jongspan dit geniet om te jag. Dan skiet hulle gewoonlik stof in ons ou manne se oe.
Rooies
Vir jag Kimberley so 18 km uit dorp na Boshof se kant - skape Petrusburg so 35 km het ook mooi springbokke hier, maar oet eers getalle kyk het mooi ramme, maar hulle's nog jonk
Willie
Dis 4 jaar terug my maat die seuns is al op Stellenbosch! ;-)
Christo wrote:Almal
Ons ou plek laat vang nou net sy bokke, daar het laas jaar ouens kom oorlog maak met iets soos 50 skote en 3 bokke later nou is hy klaar gejag.
Christo
Hallo Zack kom in. Die man moes eerder misskoot fooie gevra het
Ai, laat jy my sommer ver terug verlang. Tyd wag vir niemand. Daai seuntjies is nou 4de jaar, 2de jaar en matriek. Gelukkig jag ons nog saam, net nie so veel soos ons sou wou nie.
Ek het op 'n ander post 'n "belofte" gemaak vir die reel van 'n Springbok voorsit jag, die jaar gaan nie werk nie maar ek gaan ons opline vir 2015. Gaan sommer vroeg begin reel daaraan vir Mei volgende jaar.
As daar iewers plekkie oopspring waar julle iemand soek die jaar laat weet my ook.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.